Atlantis, Wes-Kaap: Dorp in Wes-Kaap, Suid-Afrika

Atlantis is 'n dorp ongeveer 40 km buite Kaapstad.

Die dorp het 67 491 inwoners in 2011 gehad. Atlantis was in die apartheidsjare gestig met die doel om bruin mense uit Kaapstad te verplaas. Daar is 'n groot dieselenjinfabriek in Atlantis gebou. Vandag is 85,01% van die bevolking bruin mense, en volgens die 2011-sensus is Afrikaans die grootste taal (79,5%).

Atlantis
Atlantis is in Wes-Kaap
Atlantis
Atlantis
Koördinate: 33°34′0″S 18°29′0″O / 33.56667°S 18.48333°O / -33.56667; 18.48333 18°29′0″O / 33.56667°S 18.48333°O / -33.56667; 18.48333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitStad Kaapstad
Oppervlak
 • Totaal28,84 km2 (11,14 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal67 491
TydsoneUTC+2 (SAST)

Sien ook

Verwysings

Tags:

AfrikaansApartheidBruin menseKaapstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TrekarbeidMusieksimbolePad na jou hartVerkoueLangste woordIngenieursweseElektroniese of digitale mediaWeer (meteorologie)BrasiliëOnse VaderWoestynKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSowjetunieKangaroeSekondêre sektor van die ekonomieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KindermishandelingVryheid van spraakMagnetismeGrondbesoedelingSlawernyChemiese verbindingBesoedelingVoëlNedersettingEkostelselElon MuskTuisbladKlimaatStilleweGamelanRefentse MorakeBelastingAnrich HerbstAnilingusPampoentjiesTweede Nuwe JaarMantisEkonomieJazzCleopatra VIIVerkragtingLys van Suid-Afrikaanse skrywersKartografiePornografieKaapse florarykAgtergrond (narratief)Omgewingskwessies in Suider-AfrikaKoue OorlogByvoeglike naamwoordWaterYslandSimon PetrusPaarl GimnasiumMagneetRassisme in AfrikaNagmaalAngina pectorisSeksuele opwekkingMondRobbeneilandVolhoubaarheidNiemetaalDoelwitJeugdagTradisionele Afrika-medisyneSoortnaamGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTelevisieLys van Afrikaanse rolprenteGeskiedenis van erotiese afbeeldingsNederlandsKlimaatsverandering in AfrikaFacebook🡆 More