Atlantiese Stormvoël

Die Atlantiese stormvoël (Pterodroma incerta) is 'n stormvoël en seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika.

Die voël is 42 – 45 cm groot en weeg 450 - 700 g met 'n vlerkspan van 95 - 105 sentimeter. Die voël is groot en bruin met 'n wit onderbors en pens. In Engels staan die voël bekend as Atlantic petrel.

Atlantiese stormvoël
Atlantiese Stormvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. incerta
Binomiale naam
Pterodroma incerta
(Schlegel, 1863)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MoslemAnrich HerbstNapoleon BonaparteMateriaalDesmond TutuVakbondBorskankerGeloftedagJavaScriptRenteGenitale vratRamsar-vleilande in Suid-AfrikaKriekErosietipesVars waterHamburgerVlekvrye staalNoord-KaapSpelerposisies in rugbyGenadedoodToestand van materieWaterErektiele disfunksieLys van elemente volgens simboolAdolf HitlerHeupvervangingRenaissanceSiya KolisiWet op NaturellengrondSportDemografie van Suid-AfrikaWinterLeierWeerfrontLimfvatstelselToerismePrimêre sektor van die ekonomieBelastingTweede VryheidsoorlogKonjunktivitisNarsismeKrampKlimaatSeksismeGoudLys van kinderspeletjiesYsterRekenaarVoornaamwoordEienaamGroepsgebiedewetVaginale kankerMadison IvyNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyStadFranse RewolusieDieregeluideVormTransatlantiese slawehandelKlimaatveranderingMierEmosieLeestekenGeslagsgelykheidVolhoubare ontwikkelingAborsie in Suid-AfrikaLionel MessiKonsentrasiekamp7de LaanAsemhaling🡆 More