Atlantiese Seilvis

Die Atlantiese seilvis (Istiophorus albicans) is 'n vis wat in die Atlantiese Oseaan voorkom en baie soos die Pasifiese seilvis lyk.

Party outeurs beskou die twee visse as dieselfde spesie. Die Atlantiese spesie het langer buik- en stertvinne as die Pasifiese seilvis, maar is kleiner met 'n rekordvangs van 64 kg. In Engels staan die vis bekend as Sailfish.

Atlantiese seilvis
Atlantiese Seilvis
Twee mans hou 'n Atlantiese seilvis wat hul pas gevang het vas.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Istiophorus

Lacépède, 1801
Spesie:
I. albicans
Binomiale naam
Istiophorus albicans
(Latreille, 1804)

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Russiese inval in Oekraïne sedert 2022VliegtuigKoolstofdioksiedMahatma GandhiEkonomie van Suid-AfrikaOranje-VrystaatEskomMisdaadromanMaatskappySuid-Afrikaanse GrensoorlogLandbouBloukraanvoëlAnilingusHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVolstruisRumatoïede artritisAfrikaanse WikipediaJeuksiekteTatoeëermerkMonopolieManie LibbokLetterlike en figuurlike taalgebruikKoringKolorektale kankerBeaufortskaalElon MuskGoudRieldansLeierLarry PageWiki CommonsPapegaaieBorskankerKartografieTransatlantiese slawehandelFabelDikdermAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGeprosesseerde kosByvoeglike naamwoordBreingewasNic de JagerLys van myne in Suid-AfrikaWolfHarry PotterGeslagsgelykheidKommunismeSpreeuAboriginesLandbou in Suid-Afrika2001Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidLiesbreukVormGrondsoorteJo BlackLetterkundeAnrich HerbstPlaattektoniekKontinentKlimaatveranderingSeisoenBokmakierieMusieksimboleAfvalbestuurRacheltjie de BeerVoedingMagnetismeRooibokMagsverheffingMandalaMuskeljaatkatSeksuele opwekkingLidwoordWet op Bantoe-onderwys🡆 More