Atjehs

Atjehs of Acehnees (Bahsa/Basa Acèh, بهسا اچيه, ; letterlik: taal van Atjeh) is 'n Maleis-Polinesiese taal wat in Suidoos-Asië op die eiland Sumatra van Indonesië asook deur Atjehs-emigrante in die Maleisiese deelstaat Kedah gepraat word.

Die taal word tans deur sowat 3,5 miljoen mense gepraat, hoofsaaklik Atjehs of Acehnese. Dit word met die Latynse of die Arabiese alfabet geskryf. Die Arabiese alfabet is deur Arabiese handelaars na Atjeh saamgebring, terwyl tydens die bestaan van Nederlands-Indië die Latynse alfabet in algemene gebruik gekom het.

Atjehs, Acehnees
Bahsa/Basa Acèh, بهسا اچيه 
Uitspraak: [bahsa at͡ʃeh]
Gepraat in: Vlag van Indonesië Indonesië
Vlag van Maleisië Maleisië 
Gebied: Suidoos-Asië
Totale sprekers: 3,5 miljoen
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Kern-Maleis-Polinesies
   Maleis-Soembawa
    Chamis
     Atjehs, Acehnees 
Skrifstelsel: Latynse alfabet (algemeen)
Arabiese alfabet (Jawi)
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: ace 
Verspreiding van Atjehs
Atjehs
Hikayat Prang Sabi in Atjehs in die Arabiese alfabet geskryf

Atjehs word veral in die provinsie Atjeh op die westelike deel van die eiland Sumatra, hoofsaaklik langs die noordelike en westelike kus, gepraat. Dit was eens die amptelike taal van die Sultanaat Atjeh wat groot gebiede van dié streek oorheers het.

Verwysings

Eksterne skakels

Atjehs 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Atjehs

Tags:

ArabiereArabiese alfabetIndonesiëLatynse alfabetMaleis-Polinesiese taleMaleisiëNederlands-IndiëSuidoos-AsiëSumatra

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HartaanvalWeer (meteorologie)BoomBoer Soek 'n VrouHandbalNaaldekokerHipoteseLys van myne in Suid-AfrikaHerfsPornografiese akteurAdolf HitlerKorrupsieKunsSamestellende afleidingBorsWolkWinterKinkhoesRugbyKlavierRooibokStilleweVormBloemfonteinJaco JacobsBeurtkragLieweheersbesieBybelLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaOutismeDistrik SesDataverwerkingKonflik (proses)BelgiëRooikatVolstruisAfleiding (taalkunde)Siya KolisiKongo-krisisProvinsies van Suid-AfrikaSuid-AfrikaKlein vyf diereLys van politieke partye in Suid-AfrikaKDrakensbergeLugbesoedelingLuiperdOopbroninhoudAfkappingstekenChemiese verbindingKookpuntFacebookVeeartsLeierOogVliegtuigGemeenskapsorganisasieAntjie SomersChristendomBosluisbytkoorsSarel Jacob PretoriusAfrikaanse TaalmonumentDriedimensioneelTuisbladGoudLettergreepVoortrekkersGetalJakkalsMcDonald'sTiener1200InligtingProstaatklierMisdaadroman🡆 More