Kleur Asuur

Asuur is 'n helderblou kleur wat die kleur van suiwer hemellug of skoon seewater verteenwoordig.

#007FFF

Dit is 'n suiwer chroma op die RGB-kleurwiel, halfpad tussen blou en siaan. Die komplementêre kleur van asuur is oranje.

Dit is ook die hoofkleur van die Suid-Afrikaanse luukse Bloutrein.

Kleur Asuur
Landskap met asuurblou lug daarbo.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word asuur soos volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #007FFF
RGB-kleurmodel (0, 127, 255)
CMYK (100, 50, 0, 0)
HSV (210°, 100%, 100%)

Sien ook

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

KleurOranje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KangaroeOrkaan GustavLys van kinderspeletjiesChristeneTongaanse nasionale rugbyspanPuberteitElandréSarah Rose KarrKruisigingKolonoskopieGedigKolitisKlitorisMaselsSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGianna MichaelsAntieke EgipteSkilpadVerkleinwoordMagda van BiljonJerusalemVerkleurmannetjieSuid-KoreaWaterhertInligtingNasiebouPornografiese akteurBysteekAfrikaanse woordelys en spelreëlsAsmaVerenigde State van AmerikaAarde se atmosfeerSolidariteitOntlastingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDemi Lee MooreGewone drolpeerNieu-SeelandBloutongsiekteEkologieAngina pectorisSuid-Afrikaanse randJohannes VermeerTurksvyBaltimoreMiljardHekserySkrikkeljaarOrtopedieNederlandWes-AfrikaKlein vyf diereKoreaanse nasionale rugbyspanSuid-Afrikaanse InkomstediensDiepaartromboseBrasiliaanse nasionale rugbyspanTropiese sikloonMenseregtedagSwedeMarita NapierGeskiedenis van AfrikaansAllergieWes-KaapWladimir PoetinBakterieMenstruasieReënspinnekopMieliestronkMamelukOntkiemingDieregeluide🡆 More