Asuka-Kyō

Asuka of Asuka-kyō (飛鳥, Asuka of Asuka-kyō?) was een van die Keiserlike hoofstede van Japan tydens die Asuka-tydperk (538 - 710), wat na die stad vernoem is.

Dit is geleë in die hedendaagse dorpie Asuka, Nara Prefektuur.

Asuka-Kyō
Ishibutai Kofun, wat geglo word die graf van Soga no Umako is

Daar is verskillende teorieë oor hoe die paleis sy naam bekom het, insluitend i) dat dit vernoem is na 'n voël – die gewone Kruisbek, of isuka in Japannees, ii) dat dit vernoem is na die landvorm, b.v. 洲処 (suka, wat sandbank of delta beteken) of 崩地 (asu) + 処 (ka) en ander. 'n Ander teorie is dat dit vernoem is ter ere van Asuka Nyorai, die Japannese ekwivalent van Akshobhya, een van die Vyf Boeddhas van Wysheid, wat in die Asuka-dera (tempel) aanbid is, die Asuka-niimasu-jinja (heiligdom vir sy manifestasie as 'n Sjinto god), en verskeie ander strukture uit daardie tydeperk. [verwysing benodig] Die ruïnes van die gebou het behou gebly en argeologiese projekte ontdek steeds voorwerpe uit die verlede. Onlangse ontdekkings sluit in Wado-muntstukke, wat oënskynlik van die oudste muntstukke in Japan is, en skilderye in die Kitora-tombes.

Die Ishibutai Kofun is in Asuka geleë. Op 12 Maart 2004 is die ontdekking van die hoofgebou van 'n woning aangekondig. Aangesien die gebou langs die kofun geleë is, is dit waarskynlik dat die woning aan Soga no Umako behoort het wat waarskynlik in die kofun begrawe is.

Verwysings

Voorafgegaan deur
Hoofstad van Japan
538694
Opgevolg deur
Fujiwara-kyō

Tags:

538710Hulp:JapaneesJapanNara Prefektuur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HemelBesemNasionale PartyFrankrykSkildklierWaterbesoedelingGautengAlliterasieWiskundige terminologieSenuweestelselPlaattektoniekAardkorsSprokieVerbuigingGroot TrekKorrupsieGevolge van aardverwarming op oseaneDonderstormNarsismeKoolstofDermpoliepPaarl GimnasiumAllan BoesakNazi-DuitslandKultuurJodeAborsie in Suid-AfrikaMassaVersamelnaamFisioterapieLionel MessiKoranMotorvoertuigVermenigvuldigingLeenwoordGasa-Israel-konflik van Oktober 2023SteenkoolMetamfetamienSkooluniformTegnologieIdioomWet op NaturellengrondWiki CommonsHoofpynGetalKoos KombuisKongo-krisisSkerpioenHokkieMaroela MediaSosialismeVrouYsterSeksLys van landeJagluiperdAngolese BurgeroorlogOnomatopeeCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHeelgetalSeekoeiCristiano RonaldoAarde se atmosfeerKinderregteAfrikanersVerkoueSelfieLetterlike en figuurlike taalgebruikAkademiaKlimaatGeelsugBayer 04 LeverkusenHempMenstruasiePriemgetalMantis🡆 More