Asterisk: Tipografiese simbool of glyph

Die asterisk (*), ook die sterretjie genoem, dui vir die leser aan dat daar teks of inligting ontbreek.

Asterisk: Tipografiese simbool of glyph
Asterisk

Volgens die AWS (2017) dui die asterisk aan dat 'n letter uit 'n taboewoord weggelaat is. Elke weggelate letter word deur 'n asterisk vervang en word sonder spasies aan die ander letters of asteriske vas geskryf. Bv. Die man het hom as 'n k*k skeidsregter uitgekryt.

'n Asterisk word ook in die taalkunde aan die begin van 'n woord of sin gebruik om ongrammatikaliteit aan te dui. Bv. *interesant.

Bron

Afrikaanse woordelys en spelreëls, 2017. Kaapstad: Pharos

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SatellietOranjerivierUnited Democratic FrontTropiese sikloonMonopolyBronadresWiskundeMieliestronkIndiëNarsismeSoogdierVigsStereotipePreseminale vloeistofBakterieGewone breukeFabelKoperTikTokAkroniemLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAfro-AmerikanersToerismeRacheltjie de BeerWelwillendheidsdagPenisArabiesWeervoorspellingSelfoonLika BerningBraaiHamburgerPoesTweede VryheidsoorlogInstagramGeldRassisme in AfrikaSosiale mediaMaanNiemetaalResensieHartRookgewoonteSias ReineckeDawidAborsieGalileo GalileiBesoedelingChristendomLondenTolla van der MerweLimpopo (rivier)OorstromingJapie GreylingLeenwoordMidde-OosteTurkyeRoes7de LaanVoëlCarike KeuzenkampAfrikaanse TaalmonumentTamboraEugenetikaTuberkuloseSanskritElandréHulpwerkwoordVeerVraag en aanbodFraktuurSeptimius AwardsNaaldekokerAtoomDroom🡆 More