Aspersie

Die aspersie (Asparagus officinalis) is 'n lentegroente en 'n meerjarige blommende plantspesie in die genus Asparagus, familie Asparagaceae, wat sy oorsprong aan die oostelike Middellandse See het.

Dit was reeds aan die ou Romeine bekend, en word as 'n groente in Europa verbou sedert die vyftiende eeu. Die term verwys ook na sy eetbare lote; die risome waaruit ondergrondse ogies of lote elke jaar spruit, en aanleiding gee tot 'n stingelverlenging van tussen 1 en 1,5 meter.

Aspersie
Aspersie
'n Gerf gekweekte aspersies
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Monocots
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. officinalis
Binomiale naam
Asparagus officinalis

Aspersies in kookkuns

In kookkuns word groen of wit spruite gebruik: die varsheid van die stingels word volgens verskeie kriteria beoordeel: ferm en bros aspersies van dieselfde dikte, met dikker are, goeie eienskappe wat 'n homogene dis lewer.

Tydens aankoop moet aspersies die aangename geur van ryp koringare afgee. Dit moet beide sterk en soepel voel om aan te raak en breek met weerstand tussen die vingers. Die hak moet nie te droog wees nie (wanneer gedruk word, moet die sap wat na vore kom nie bitter wees nie), wat op 'n onlangse oes dui.

Wit aspersies word heeltemal ondergronds gekweek, in die afwesigheid van lig, dit verskaf aan die aspersie 'n delikate geur en fyn tekstuur.

Groen aspersies word in die buitelug verbou, en het hul kleur te danke aan die normale proses van chlorofilsintese wat in sonlig plaasvind. Dit lewer 'n sterk geur en byna soet kiemgedeelte op. Dit is ook die enigste aspersie wat nie afgeskil hoef te word nie.

Voedingswaarde

Aspersie
Voedingswaarde per 100 g
Energie 20 kcal   90 kJ
Koolhidrate     3.88 g
- Suikers  1.88 g
Vette0.12 g
Proteien 2.2 g
Vitamien A gelyk.  38 μg 4%
- β-karoteen  449 μg 4%
Tiamien (Vit. B1)  0.143 mg  11%
Riboflavien (Vit. B2)  0.141 mg  9%
Niasien (Vit. B3)  0.978 mg  7%
Pantoteensuur (B5)  0.274 mg  5%
Vitamien B6  0.091 mg7%
Folate (Vit. B9)  52 μg 13%
Vitamien C  5.6 mg9%
Vitamien E  1.1 mg7%
Vitamien K  41.6 μg40%
Kalsium  24 mg2%
Yster  2.14 mg17%
Magnesium  14 mg4% 
Fosfor  52 mg7%
Kalium  202 mg  4%
Natrium  2 mg0%
Sink  0.54 mg5%
skakel na die USDA-databasis-inskrywing
Persentasies is relatief tot VSA
aanbevelings vir volwassenes.
Bron: USDA Voedingstof-databasis


Sien ook

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Aspersie s in kookkunsAspersie VoedingswaardeAspersie Sien ookAspersie VerwysingsAspersie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TandbederfPornografiese subgenresArabiesRieldansNoordwesTafelbergPersMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaInfeksieEkonomiese sektorLys van slangeInligtingstegnologieKongo-krisisVaginale kankerSamestellingWet op Bantoe-onderwysWindSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGordelroosCleopatra VIIYsterOrale seksMaatskappyEskomFisioterapieTelefoonRoossenekalHidroëlektrisiteitNaboomSteve BikoTrevor NoahDiskriminasieAardbewingKoos du PlessisSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieFilosofieMunhwa Broadcasting CorporationGeboorteVerkoueRefentse MorakeEpilepsieDigtheidBosluisbytkoorsMuskeljaatkatChemiese elementSokkerReënVloeistofTsoenamiMaanBoelieryBlaaskankerBorskankerToekoms van die AardeKrapMadison IvyGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGeweldSarel Jacob PretoriusAngssteuringHomofoonMiddelmisbruikAborsieHeuningbyDonderstormNarsismeStresKunsLongontstekingPaarl GimnasiumMusiekKobus LombardMoedersdagLionel Peterson🡆 More