Aspalathus Zeyheri: Plantspesie

Aspalathus zeyheri is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Swellendam en Potberg tot by Riversdal voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 5200 km² en daar is elf gefragmenteerde subpopulasies. Dit het reeds habitat afgestaan aan gewasverbouing en word ook bedreig deur indringerplante, onbeheerde veldbrande en oorbeweiding.

Aspalathus zeyheri
Aspalathus Zeyheri: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. zeyheri
Binomiale naam
Aspalathus zeyheri
(Harv.) R.Dahlgren, (1963)
Sinonieme
  • Aspalathus lactea var. zeyheri Harv.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jode in Suid-AfrikaSeksAngolese BurgeroorlogFiela se kind (rolprent)HomofoonFrederik Willem de KlerkSonkragOranjerivierSelfstandige naamwoordBeurtkragProvinsies van Suid-AfrikaVulvaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKrygkorByVermenigvuldigingSeisoenApartheidEk is 'n Afrikaan (toespraak)CholeraJeugdagDurbanRekenaarRobbeneilandTamatieVaginale kankerSprokieBorskankerBlaarTrappe van vergelykingSportDikdermMangelontstekingArmoedeverligtingAardeViëtnamoorlogGeloftedagKameelperdLenteKaaps-Hollandse stylJavaScriptTelwoordSkisofrenieJohannesburgTafelbergSonMateriaalMorfologie (taalkunde)HigiëneLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsEmosieNeurenberg-verhoreSteenkoolLLeonardo da VinciHannes van WykEmfiseemAfrikaansGemeenskapsorganisasieTelkomSwangerskapOorkruipersAntoniemAtletiekGrondsoorteFamilie (verwantskap)DeelwoordSpysverteringstelselNierMane van GalileiArmoedeDepressie (gemoedstoestand)Pornografiese subgenres🡆 More