Aspalathus Vulpina: Plantspesie

Aspalathus vulpina is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom op die noordelike hellings van die Langeberg voor en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 40 km². Ten minste 10% van die plant se habitat het verlore gegaan aan weivelde, indringerplante en oorbeweiding. Die bedreigings bestaan steeds. Daar is minder as tien subpopulasies oor en die totale populasie word as minder as 10 000 geskat.

Aspalathus vulpina
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. vulpina
Binomiale naam
Aspalathus vulpina
Garab. ex R.Dahlgren, (1960)

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Zack du PlessisKoos BekkerKlereWhatsAppMauritiusGeskiedenis van Suid-AfrikaMelaatsheidSwemGeelsugDirekte en Indirekte redeChloorPornografiese subgenresDansLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameNederlandsLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesPeach van PletzenKameelperdOntkiemingProvinsies van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994ApostelLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaTafelbergRivierJohan BadenhorstHartversakingSkoolDieretuinNG gemeente JansenvilleAllan BoesakVryheidsdagPsigopatieKlimaatveranderingSatellietStresKrieketPikkewynOrgasmeMolekuulRatelVisSpysverteringstelselRooilipslangSelWaarheid-en-versoeningskommissieAt BothaWetenskaplike klassifikasieKwaggaGevolge van aardverwarming op oseaneNatuurbewaringOmtrek, oppervlakte en volumeRooms-Katolieke KerkRooibokNiersteenBelastingPolisieLys van musiekinstrumenteBokmakierieXenofobieKongo-krisisJohannesburgWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKuberkrakerHemelvaartsdagSuid-Afrikaanse randRamsar-vleilande in Suid-AfrikaKoggelmanderAnneli van RooyenAnrich HerbstDaggaToestand van materieBestuiwingJo Black🡆 More