Aspalathus Venosa: Plantspesie

Aspalathus venosa is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Bokkeveldberge-eskarp, Gifberg en Matsikammaberge voor en is deel van die fynbos. Dit het 'n voorkomsgebied van 250 km² en is gelukkig beskerm teen die rooibostee bedryf en te veel veldbrande. Die plant word as seldsaam beskou.

Aspalathus venosa
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. venosa
Binomiale naam
Aspalathus venosa
E.Mey., (1836)
Sinonieme
  • Achyronia venosa (E.Mey.) Kuntze

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

CSSDierAndré JacobsDesmond TutuISO 3166-2Madison IvySokkerLuislangeNicola HanekomOmgewingskwessies in Suider-AfrikaAfrikaanse Protestantse KerkBosluisbytkoorsAalwynAfrikaansDansVlagterminologieOutismeCheslin KolbeLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesBysteekPlantWortelKaliumNadia ValvekensTafelbergPlastiekJames AlexanderFluoorRolprentArmoedeSuikerbekkiesNommertekenHoofkarakterTsoenamiMIVWindkragPenisEvangelies Gereformeerde KerkChemiese verbindingGroot vyfOnderwys in Suid-AfrikaByeboerderyRobert SobukweGNU/FDL-lisensieRenosterAnale kankerOnderwysGemeenskapsorganisasieTegnologieViëtnamOligopolieReënvalbepalingBynierFrankrykSosiale mediaLys van Suid-Afrikaanse skrywersAppendiksParkinson se siekteOvulasieHemelvaartsdagMiddelmisbruikBokmakierieOnderhandelinge om apartheid te beëindigKrokodilVlag van Suid-AfrikaNeurenberg-verhoreGenadedoodGlobaliseringKoorsGqeberhaBrandmondsindroomWaterLionel MessiDaggaLeeuNierBernice West🡆 More