Aspalathus Tylodes

Aspalathus tylodes is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Kaapse Vlakte tot by Albertinia voor. Meer as 50% van die plant se voorkomsgebied het reeds verlore gegaan aan ontwikkeling en gewasverbouing; dit is tans 3500 km². Die spesie is reeds in 1998 as plaaslik uitgestorwe beskou op die Kaapse Skiereiland. Die oorblywende ses subpopulasies word bedreig deur verdere ontwikkeling, gewasverbouing en indringerplante. Dit is deel van die fynbos.

Aspalathus tylodes
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. tylodes
Binomiale naam
Aspalathus tylodes
Eckl. & Zeyh., (1836)

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kongo-krisisInternetWikimedia-stigtingStikstofImmunologieKindermishandelingKlem-in-die-kaakOu Apostoliese KerkMoslemPersoonlike voornaamwoordSydneyMalariaApartheidVaginale kankerPornografiese subgenresCovid-19-pandemieMenseregtedagSimboolRacheltjie de BeerKolonoskopieVoegwoordMenslike seksuele gedragSelSkildklierRomanWaterbesoedelingRenosterTuisbladSwangerskapNoord-KaapGianna MichaelsSteve BikoOrgasmeVerkleurmannetjieVolstruisSpringbokErfenisAssonansiePornografieSuid-Afrika-WetKommunikasieKlein-KarooApokriewe boekeGordelroosArmoedeLys van veltoestandeWaterbesparing in Suid-AfrikaKleurSpeelkaartHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVoorvoegselTweede Nuwe JaarTelkomDemografie van Suid-AfrikaAardeGeografie van Suid-AfrikaWeervoorspellingHerpes simplexHomoniemPersoonlikheidMiddelmisbruikGautengNederlandWolkOnderhandelinge om apartheid te beëindigLidwoordDermpoliepSelfkonsepKaapstadse waterkrisis 2015-2018Lys van Afrikaanse skrywersAgtervoegselPussy RiotSon🡆 More