Aspalathus Truncata: Plantspesie

Aspalathus truncata is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Watervalberge naby Tulbagh tot by die Slanghoekberge, suid van Bainskloof voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 250 km² en daar is vier subpopulasies. Die spesie word as seldsaam beskou, die populasie is stabiel. Dit is deel van die fynbos.

Aspalathus truncata
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. truncata
Binomiale naam
Aspalathus truncata
Eckl. & Zeyh., (1836)
Sinonieme
  • Achyronia truncata (Eckl. & Zeyh.) Kuntze
  • Aspalathus sphaerocephala Schltr.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GloeilampMassaLys van kinderspeletjiesMcDonald'sBeurtkragHibernasieRubik se kubusEngelsWaterstofKangaroeCorioliskragDieremishandelingOranje-VrystaatHoofpynAalwynKontinentOorstromingKarlien van JaarsveldLeeuJan van TonderWeeluisLuiperdJohannesburgTelevisieGoudOos-KaapSoogdierIntensiewe vormChloorBloemfonteinSwart menseSpelerposisies in rugbyKoolstofdioksiedBelgiëJudaïsmeAdolf HitlerFrederik Willem de KlerkGlasSosiale ordeBevolkingsafnameJohannes HahnTrappe van vergelykingDonderstormEtniese groepVerkleurmannetjieAtlantis, Wes-KaapHelpmekaar-kollegeEjakulasieMikro-ekonomieVoegwoordTydLys van Kaapstad se voorstedeVergelykings (taalkunde)GedigMaanGroot vyfKlem-in-die-kaakAfleiding (taalkunde)Olimpiese SpeleFiela se kindVerantwoordelikheidAfrikaHartversakingJansenvilleMahatma GandhiRenaissanceCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVersamelnaamDemokratiese Republiek die Kongo1200SwartbewussynsbewegingKlereGeelsugSteenkoolChemiese reaksieMagneet🡆 More