Aspalathus Muraltioides: Plantspesie

Aspalathus muraltioides is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos en renosterveld-plantegroei. Dit plant kom vanaf Piketberg tot by Worcester voor. Dit het meer as 80% van sy habitat oor die afgelope 100 jaar aan gewasverbouing afgestaan, gewasse soos druiwe, vrugte en graan. Die populasie daal steeds weens voortdurende ploeg van lande en 'n gebrek aan veldbrande.

Aspalathus muraltioides
Aspalathus Muraltioides: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. muraltioides
Binomiale naam
Aspalathus muraltioides
Eckl. & Zeyh., (1836)

Galery

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Erfenisdag (Suid-Afrika)RookgewoonteRassismeTaalNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyRuslandFinale OplossingSelfvertroueErosietipesLeierDemokrasieAfro-AmerikanersOrale seksWikimedia-stigtingVryheidsmanifesNazi-DuitslandPuberteitEnsiklopedieSosiale mediaKatProteaKolitisVoëlKitaarHannes van WykWithaaiMorfeemTydsoneBernice WestOnse VaderGrondwet van Suid-AfrikaNasiebouAfrikanersOmgewingsbeheerSportCleopatra VIIHerpes simplexMartin Luther King jr.Seksuele opwekkingCovid-19-pandemieKongo-krisisAntoniemVratTafelbergWatersuiweringOntbossingDigvormLimfvatstelselVars waterVoedselkettingHipoteseRudi ClaaseAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidYstertydperkMiddelmisbruikTelwoordToekoms van die AardeGemeenskapsorganisasieJeanette FerreiraKommunismeKalenderInvloed van vigs op die ekonomieJaarPornografiese subgenresBipolêre gemoedsteuringGedigWikiquoteVaginaGipsRonelda KamferSeekatVersamelnaamPresident van Suid-AfrikaGriepMiljardKramp🡆 More