Aspalathus Lactea: Plantspesie

Aspalathus lactea is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Hexriviervellei tot by die Warmwatersberg, noord van Barrydale, voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 2000 km² en is deel van die fynbos. Die plant het habitat verloor in die noordelike gedeelte van sy voorkomsgebied, die Hexriviervallei. Hier word dit as plaaslik uitgestorwe beskou. Die subpopulasies tussen die Hexrivierpas en Touwsrivier daal ook tans maar die subpopulasies tussen Montagu en Barrydale is stabiel.

Aspalathus lactea
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. lactea
Binomiale naam
Aspalathus lactea
Thunb., (1800)
Sinonieme
  • Achyronia lactea (Thunb.) Kuntze

Die plant het twee subspesies:

  • Aspalathus lactea subsp. breviloba R.Dahlgren
  • Aspalathus lactea subsp. lactea

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeldLys van politieke partye in Suid-AfrikaHernubare energieProsaKameelperdLourensrivierPampoentjiesElizabeth II van die Verenigde KoninkrykDepressie (gemoedstoestand)BlaaskankerTurksvySelfstandige naamwoordSwangerskapRatelSkaakWaterkringloopGoogle TranslateAdolessensieFilosofieKindermishandelingEekhoringBeenbreuke en ontwrigtingsMantisEkonomiese sektorTrevor NasserWerkwoordEkonomieHeupvervangingIsraelAllan BoesakKokketielSowjetuniePols-oksimeterVrouBreinVermontPsigopatieJakkalsNasionale PartyWerkersdagStaatstoelaeBipolêre gemoedsteuringSeksuele stimulasieVerantwoordelikheidBTWNatuurlike hulpbronTierTweede VryheidsoorlogEvangelies Gereformeerde KerkKarooMagnesiumMaroela MediaMalariaKunsmatige algemene intelligensieNylrivierSprokieKunsmatige intelligensieNederduitsch Hervormde KerkLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierGrondwet van Suid-AfrikaSirkelSaldanhaMagda van BiljonNetbalGeslagsregister vanaf Adam tot JesusVoortrekkermonumentGlasSonsteekRooikatOnderhandelinge om apartheid te beëindigWielewaalToekoms van die AardeSendelingposisieRieldansLiewe Heksie🡆 More