Aspalathus Incurva: Plantspesie

Aspalathus incurva is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom net op die Kaapse Skiereiland voor waar dit deel vorm van die fynbos. Die plant word beskou as seldsaam en het geen bedreigings nie omrede dit onder die beskerming van die Tafelberg Nasionale Park val. Dit het 'n voorkomsgebied van slegs 190 km².

Aspalathus incurva
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. incurva
Binomiale naam
Aspalathus incurva
Thunb., (1800)
Sinonieme
  • Achyronia incurva (Thunb.) Kuntze
  • Aspalathus dregeana Walp.
  • Paraspalathus incurva (Thunb.) C.Presl

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KindermishandelingLys van landePornografiese akteurRenaissanceSiya KolisiSuikersiekteMierAfrikaanse WikipediaKaapstadse waterkrisis 2015-2018DroogteNatuurwetenskapChloorKuberkrakerLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameOlimpiese SpeleStrykysterOlimpiese Somerspele 2024Faf de KlerkVerlede tydMassaDansHoofkarakterNederlandsStilleweRenosterMielieMaagsweerHannes van WykNatuurlike hulpbronDiarreeHernubare energieSkaakInentingGewone breukeReënspinnekopHartaanvalOogproblemeMisdaadromanSteve BikoAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidPenisBoor (element)VleilandVaginaKriekPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaEmo AdamsBraaiAspoestertjieKaapstadOmgewingskwessies in Suider-AfrikaDolfynTweede Nuwe JaarKwaZulu-NatalKappie (skryfteken)ShakaEkologieTienerPolisieAboriginesParkinson se siekteHomofoonAsemhalingVryheidsdagKoorsblaarVoornaamwoordInligtingSlaginstrumentKookpuntSitrusMIVPaasfeesStaatstoelaeJagluiperdVerantwoordelikheidMagnetisme🡆 More