Aspalathus Globosa: Plantspesie

Aspalathus globosa is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Hottentots Hollandberge, Groenlandberg en die Palmietrivierberge voor. Dit is deel van die fynbos en het 'n voorkomsgebied van 581 km². Die plant het reeds 45% van sy habitat in die Elginvallei afgestaan aan gewasverbouing en plantasies en die tendens hou steeds aan. Sommige subpopulasies is in beskermde gebiede.

Aspalathus globosa
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. globosa
Binomiale naam
Aspalathus globosa
Andrews, (1808)
Sinonieme
  • Aspalathus pileata L.Bolus
  • Paraspalathus globosa (Andrews) C.Presl

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkaakResensieJuan Antonio VillacañasItaliëDundermYslandSpelerposisies in rugbyKoppeltekenProstaatklierRubik se kubusSamespanningSuid-AfrikaBlack SashKinkhoesNiemetaalBelastingOlimpiese SomerspeleEkologieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaCarles PuigdemontVoorvoegselMierGoudkus (streek)Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaFamilie (verwantskap)VingerseksApartheidLetterkundeSoutsuurKVersamelnaam23 AprilGrondbesoedelingOorstromingFossielbrandstofKunsmisBernice WestRooikatSiya KolisiMusiekBateMenstruasieKaapstadse waterkrisis 2015-2018DrakensbergeBeroerteLieweheersbesieTylaJanie du PlessisGordelroosReg tot ‘n gesonde omgewingByNazi-DuitslandUniegebouWieg van die MensdomMusieksimboleLeesLeonardo da VinciMeningsverskil oor aardverwarmingGroot vyfKorrupsieSkilpadCheslin KolbeKonjunktivitisPretoriaAardeKolorektale kankerNelson MandelaKletsrymVerkleinwoordBloukraanvoëlNarsistiese persoonlikheidsteuringOopbroninhoudDesimale breukeMaatskappyKeramiekDricus du PlessisGrondsoorteBreingewas🡆 More