Aspalathus Glabrescens: Plantspesie

Aspalathus glabrescens is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die noordelike hellings van die Outeniekwaberge tussen die Robinsonpas en Uniondale voor. Dit is deel van die fynbos en die plant het reeds 50% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en indringerplante die afgelope 40 jaar. Laasgenoemde is steeds 'n bedreiging.

Aspalathus glabrescens
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. glabrescens
Binomiale naam
Aspalathus glabrescens
R.Dahlgren, (1963)

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

XhosaMuskietMaagVerlede tydVaalrivierSuid-AfrikaYouTubeDuitslandLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaRob HersovBreinvliesontstekingNoord-KaapSuurreënAssonansieAmhariesLys van bekende Suid-AfrikanersDiskriminasieRookgewoonteDuitsNaaldekokerC. Louis LeipoldtSanskritFotosinteseSiekteWaarheid-en-versoeningskommissieArabiesErektiele disfunksieEngelsReg tot ‘n gesonde omgewingHoofstadKoperGriekwa-AfrikaansJSEKinkhoesSpreeuSias ReineckeKurt-Lee ArendseFacebookDonkieChroniese siekteRobert SobukweBysteekGewone breukeWebwerfBerghaanKoorsblaarKoolstofStadTrekarbeidKonjunktivitisSeekoeiLys van chemiese elemente volgens atoomgetalOudtshoornVlekvrye staalNiemetaalErosietipesJakkalsHidroëlektrisiteitWitbloedselReënSeksVulkaanLatynOu Apostoliese KerkPiesangInligtingVratPubliekMierVenda (taal)SwedeVingerseksWikipediaLandbouDuitse maselsRoes🡆 More