Aspalathus Ferox: Plantspesie

Aspalathus ferox is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die renosterveld-plantegroei. Dit het in die Breederiviervallei voorgekom en word as uitgestorwe beskou; die plant se habitat is geheel en al deur wingerde oorgeneem.

Aspalathus ferox
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. ferox
Binomiale naam
Aspalathus ferox
Harv., (1862)
Sinonieme
  • Achyronia ferox (Harv.) Kuntze

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Griekse mitologiese figureLys van Kaapstad se voorstedePlantVaste stofVaginale kankerKweekhuiseffekBynierOnderwysGasSokkerWebwerfAdolf HitlerSosiale ordeKlem-in-die-kaakDieregeluideWitrenosterKameelperdWiki CommonsKaapstadse waterkrisis 2015-2018AntoniemDiskriminasieDundermKMosesMiteVars waterChemiese verbindingBruin menseOnderwerp (taalkunde)Swart menseBruto binnelandse produkVryheidsmanifesSuikersiekteNazi-DuitslandWerkwoordMiddeloorontstekingAfkappingstekenPaarl GimnasiumNeurenberg-verhoreWayde van NiekerkSteve BikoLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVormFanie ViljoenAntisemitismeMIV/vigs in Suid-AfrikaTelevisieGoudNedersettingIntensiewe vorm23 AprilPaasfeesRobbeneilandBlourokkeKappie (skryfteken)Jacques LootsFossielbrandstofSebraHokkie22 AprilGautengPoësieStaalHaasTienerEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHibernasieJazzBrendan PeyperGeslagMuskeljaatkatKlinkerWiskundeDuitsland🡆 More