Aspalathus Desertorum: Plantspesie

Aspalathus desertorum is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom in die Gydopas en Karoopoort voor. Daar is agt subpopulasies bekend en sommige subpopulasies se habitat is omgeskakel na vrugte boorde. Die bedreiging bestaan steeds.

Aspalathus desertorum
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. desertorum
Binomiale naam
Aspalathus desertorum
Bolus, (1896)

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Finale OplossingDemokrasieMierFossielbrandstofLys van Kaapstad se voorstedeAfrikaansKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDroomEnkelvoudige sinProvinsies van Suid-AfrikaBrittany Ashton HolmesBloedsomloopstelselFranse RewolusieVrystaatDroogteKriekOseaanOrrelGoudNic de JagerNarsismeNedersettingHoofkarakterMonopolyJaco JacobsHandbalDiatomiese molekuulSpinnekopKletsrymMantisGeografie van Suid-AfrikaGoudkus (streek)HoenderReënspinnekopGawes van die Heilige GeesAgtervoegselHipoteseWekkerLimpopo (rivier)SeksVergelykings (taalkunde)HartAbstraksie (rekenaarwetenskap)Lys van myne in Suid-AfrikaGeweldStrykysterBreinChemiese elementBeesLeestekenTandbederfOos-KaapKangogrotteInligtingProstaatkankerVarkgriepWieg van die MensdomTylaBurgerregteGriekwa-AfrikaansSuurstofHomoniemLangste woordHolocaustElandréVerenigde State van AmerikaChristiane JaccottetGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJeugdagJavaScriptEiffeltoringGasLetterkundeVakbondSeksismeBokmakierieRugby🡆 More