Aspalathus Crewiana: Plantspesie

Aspalathus crewiana is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom van Klipheuwel tot by Klapmuts voor en het 'n voorkomsgebied van 11 km². Die plant het meer as 90% van sy habitat afgestaan, hoofsaaklik aan gewasverbouing. Daar is tans net twee subpopulasies oor, ongeveer 15 km van mekaar af. Daar is tans min plante maar dit word toegeskryf aan die feit dat die plant lank laas gebrand het. Daar was baie meer plante na die laaste brand. Die een subpopulasie is stabiel in 'n natuur reservaat maar die ander se getalle daal weens agteruitgang.

Aspalathus crewiana
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. crewiana
Binomiale naam
Aspalathus crewiana
Boatwr. & Cupido (2011)

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoegwoordSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Gawes van die Heilige GeesErfenisInkomsteZack du PlessisWaterstofBiodiversiteitSinoniemAngolese BurgeroorlogLuiperdVerantwoordelikheidMusieksimboleFilistyneVerenigde State van AmerikaParasitiese siektesBybelWoordeskatOranjerivierPornografiese subgenresMynbedryf van Suid-AfrikaBelastingMateriaalCristiano RonaldoOrgasmeVermenigvuldigingEkologieTydPizzaKankerIdioomLeeuWatersuiweringSikloonSteenkool in Suid-AfrikaSwart nasionalismeSatellietJudaïsmeStereotipeKunsmatige intelligensieSkuinsstreepPrimêre sektor van die ekonomieMosambiekOogproblemeGrondwet van Suid-AfrikaRamsar-vleilande in Suid-AfrikaOligopolieSwartRuslandLetterlike en figuurlike taalgebruikFamilie (verwantskap)GeslagDomineeWater (molekuul)Leonardo da VinciAgtervoegselDrakensbergeEngelsLys van Afrikaanse rolprenteBreinkaartGlobaliseringMonopolieGroepsgebiedewetByDemokrasieFranse RewolusieDomkragVoedingOnderhandelinge om apartheid te beëindigJeuksiekteWaterDemi Lee MooreStadSwaelMIV/vigs in Suid-Afrika🡆 More