Aspalathus Cordicarpa

Aspalathus cordicarpa is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Die plant kom by die Garciapas in die Langeberg voor. Die plant was eers as uitgestorwe beskou nadat dit laas in die 1950's gewaar is. In 2019 het Brian du Preez, 'n PhD-student, van die Universiteit van Kaapstad, die plant herontdek.

Aspalathus cordicarpa
Aspalathus Cordicarpa
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. cordicarpa
Binomiale naam
Aspalathus cordicarpa
R.Dahlgren, (1988)

Galery

Aspalathus Cordicarpa 
 
Aspalathus Cordicarpa 
 
Aspalathus Cordicarpa 
 

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Apokriewe boekePenisAardverwarmingSomerKlankverskynselsSeevlakPlae van EgipteWaterAdolf HitlerHipoteseSleutel (musiek)SpringbokBysteekPoesMandalaSuurstofAfvalbestuurSatellietLieweheersbesieSnaarinstrumentGrondwetGeboorteGeelsugVerenigde State van AmerikaCholeraAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLys van elemente volgens simboolBynierOlimpiese SpeleGroot GatVerkleurmannetjieHamburgerGoogleVergelykings (taalkunde)Grondwet van Suid-AfrikaPeach van PletzenPlastiekSwaelRegeringRacheltjie de BeerStaalGeldSeksuele opwekkingMaroela MediaDesimale breukeAtmosfeerDaggaOnderwerp (taalkunde)Toekoms van die AardeDemokratiese Republiek die KongoMalariaLeonardo da VinciProteaNeerslagVigsDeelwoordSuid-Afrikaanse GrensoorlogRuslandGriekwa-AfrikaansIronieKapitalismeOnderhandelinge om apartheid te beëindigMondHulpwerkwoordGoudEkotoerismeMIVBywoordRekenaarVoortrekkermonumentGeografie van Suid-AfrikaAtletiekVervoerDiamant🡆 More