Aspalathus Compacta: Plantspesie

Aspalathus compacta is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom in die Skurweberg naby Ceres voor en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 10 km². Die plant het reeds 60% van sy habitat afgestaan aan vrugte boorde en die bedreiging bestaan steeds. Die plek waar die oorspronklike spesie gevind is het verlore gegaan en onlangs is twintig nuwe plante ontdek, die enigste oorblywende plante.

Aspalathus compacta
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. compacta
Binomiale naam
Aspalathus compacta
R.Dahlgren, (1968)

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwartbewussynsbewegingTaalAluminiumFossielbrandstofRob HersovMierTuisbladN.P. van Wyk LouwWoordsoortBraaiTegnologieDemokrasieBTWHarry PotterAbstraksie (rekenaarwetenskap)Gevolge van aardverwarming op oseaneSitrusPlaattektoniekNatuurbewaringPikkewynVerkleinwoordSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Steve BikoVerantwoordelikheidAfrikaanse woordelys en spelreëlsAandagstreepMisdaadromanUnited Democratic FrontOmgewingskwessies in Suider-AfrikaHartversakingVryheidsdagRoofvoëlBeroerteOrthopteraPapegaaieHemelvaartsdagKletsrymMahatma GandhiByOopbroninhoudDesmond TutuAnale seksAfrikaanse taalleerLionel MessiKonsentrasiekampResensieTropiese sikloonAkwariumLabia (geslagsdele)OorkruipersDonkieDricus du PlessisMagnetismeKwame NkrumahTransatlantiese slawehandelAppelJagluiperdTermietGreen PornoLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWikipediaMitePenisGasMobutu Sese SekoRuslandKameelperdDieremishandelingProteïenStam (taalkunde)BywoordNarsismeOos-KaapSosiale ordeFinale OplossingCovid-19-pandemiePropaganda🡆 More