Aspalathus Calcarata: Plantspesie

Aspalathus calcarata is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom op die suidelike hellings van die Riviersonderendberge en Langeberg tussen Caledon en Riversdal en die lae kus heuwels tussen Pearly Beach en Struisbaai voor en het 'n voorkomsgebied van 4 559 km². Daar is minder as tien subpopulasies oor, die plant het van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en indringerplante.

Aspalathus calcarata
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. calcarata
Binomiale naam
Aspalathus calcarata
Harv., (1862)
Sinonieme
  • Achyronia calcarata (Harv.) Kuntze

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HandelsmerkJapie GreylingVleilandGroot-VisrivierStedelike hitte-eilandPoesMaatskaplike verantwoordelikheidDiarreeSkoolSteve BikoEnkelvoudige sinGevolge van aardverwarming op oseaneStudievaardighedeSonnetOnderwerp (taalkunde)Eerste WêreldoorlogViëtnamoorlogMenstruasieDierBloeddrukNeurenberg-verhoreSuurstofLuiperdDie Stem van Suid-AfrikaJavaScriptChristiaan Frederik BeyersSkaakRooikatNG gemeente JansenvilleOntwerpDuitse maselsKaapstadse waterkrisis 2015-201822 NovemberHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNatriumsulfietLys van Suid-Afrikaanse skrywersTweede VryheidsoorlogPerdBeeldspraakTafelbergDie GelofteWerkwoordHoofpynSanskritPinksterKoperLandbouEkonomieGeweldMobutu Sese SekoAvbobMagnesiumVeelvoudige sinBTWAbstraksie (rekenaarwetenskap)AsemhalingIngrid JonkerMartin Luther King jr.KerrieRefentse MorakeKommaWet op NaturellengrondSatellietProksemikaKersfeesLoodVerenigde State van AmerikaRoemeensHolocaustAngssteuringLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSirkelLionel PetersonJSESwartbewussynsbeweging🡆 More