Aspalathus Bowieana: Plantspesie

Aspalathus bowieana is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom in die Outeniekwaberge en Tsitsikammaberge voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 1 732 km². Daar is vyf subpopulasies oor, die plant word bedreig deur indringerplante en onbeheerde brande.

Aspalathus bowieana
Aspalathus Bowieana: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. bowieana
Binomiale naam
Aspalathus bowieana
(Benth.) R.Dahlgren, (1963)

Galery

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Afrika-landeBeurtkragWerwelkolomBloedsomloopstelselAppel (sanger)SeksualiteitStaatstoelaeKonjunktivitisWerkloosheidLimpopo (rivier)OligopolieNamibwoestynLidwoordLys van Afrikaanse rolprenteSlangEngelsDurbanKinderregteTegnologieJode in Suid-AfrikaVoorsetselDiarreeAtriale fibrillasieSiya KolisiSeekoeiInsekSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLeierHoofletterAardbewingPersoonlikheidTwaalf Stamme van IsraelE-posMusiekSeksuele penetrasieAngolese BurgeroorlogBloutongsiekteCradock-4VoornaamwoordSuid-Afrikaanse randWet op Bantoe-onderwysTweede VryheidsoorlogTrigeminale neuralgieOrthopteraTaalEskomVaste stofSuid-Afrikaanse GrensoorlogKoolhidraatLuiperdMaatskappyLys van politieke partye in Suid-AfrikaMilitêre diensplig in Suid-AfrikaInternetNierversakingStedelike hitte-eilandPinksterFacebookHadedaNaaldekokerStudievaardighedeJoodse kalenderMurunwa MakwarelaSimmetrieEerste WêreldoorlogWêreldboekedagTsoenamiTierMagneetBorsVigsApartheidEkonomie van Suid-AfrikaBruin huisslangNederlandHomoniemNoord-KaapAdolessensie🡆 More