Aspalathus Amoena: Plantspesie

Aspalathus amoena is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Breederiviervallei, noord van Rawsonville, voor. Die plant is deel van die fynbos en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 6 km². Daar is tans slegs drie klein subpopulasies oor, al drie subpopulasies het minder as tien plante. Die plant het 86% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing soos die aanplant van sitrusboorde en wingerde. Indringerplante soos Acacia-spesies is ook 'n bedreiging.

Aspalathus amoena
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. amoena
Binomiale naam
Aspalathus amoena
(R.Dahlgren) R.Dahlgren, (1988)

Die plant het een subspesie: Aspalathus retroflexa subsp. amoena R.Dahlgren

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiarreeSterrestelselEpilepsieLys van Afrikaanse televisiereekseKappie (skryfteken)AarverkalkingW3CWikiquoteTuisbladEthiopiëEstlandSuid-Afrikaanse InkomstediensMartin BesterVolhoubaarheidLettergreepISBNKoöperasiestoriesSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989EoraptorHelm (geboorte)SterSowjetunieAngssteuringRuslandZuid-Afrikaansche RepubliekAardbewingTongaanse nasionale rugbyspanArmand AucampKolitisSuid-Afrikaanse PolisiediensAntjie KrogSiberiëKunsmatige intelligensieMasturbasieKoos BekkerApostoliese GeloofsendingAppelblaarAfghanistanHondsdolheidGemengde ekonomieSonsverduisteringSerafín DengraGoeie VrydagKlitorisNAVOPtolemeusDaggaOnderwys (geskiedenis)Deelstate van die Verenigde State van AmerikaGriepNieuwoudtvilleBosluisEkologieVlag van LibanonParysGeorgiëHadjBelgiëAfkortingOnderwys in Suid-AfrikaCobus RossouwBreingewasAfkappingstekenBoomLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierLys van nedersettings in Suid-AfrikaSeksposisieGoogle MapsMieliestronkKnopiespinnekopWiki CommonsGetalSwede🡆 More