Asmara: Hoofstad en grootste stad van Eritrea

Asmara (Arabies: أسمرة, Tigrinya: ኣስመራ, voorheen Asmera) is die hoofstad en grootste stad van Eritrea met 'n bevolking van 963 000 in 2020 en 'n oppervlakte van 45 km².

Die stad is in die sentrum van Eritrea in die Groot Skeurvallei geleë. Asmara is bekend vir sy goed bewaarde koloniale Italiaanse Modernistiese argitektuur. Die Modernistiese stad van Asmara is in 2017 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Asmara
أسمرة
ኣስመራ
Asmara: Geskiedenis, Religie, Susterstede

Kaart Wapen
Asmara: Geskiedenis, Religie, Susterstede
Asmara: Geskiedenis, Religie, Susterstede
Vlag
Asmara: Geskiedenis, Religie, Susterstede
 Land Vlag van Eritrea Eritrea
 Streek Maekel
 Koördinate 15°19′N 38°55′O / 15.317°N 38.917°O / 15.317; 38.917
 Stigting 12de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 45 vk km
 Hoogte bo seevlak 2 325 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2020) 963 000
 - Bevolkingsdigtheid 19 911/vk km
 Tydsone UTC +3 (OAT)
 Burgemeester Fshaye Haile

Geskiedenis

Asmara was 'n dorp tot ongeveer 1880, toe dit 'n streeksadministrasiesentrum in Ethiopië geword het. Dit het in 1900 die hoofstad van die Italiaanse kolonie van Eritrea geword. Teen die einde van die dertiger jare het die Italianers die voorkoms van die stad geweldig verander. Hulle het verskillende geboue volgens 'n nuwe stadsplan gebou, soos die katedraal Chiesa della Beata Vergine del Rosario (Asmara) en die Fiat Tagliero-vulstasie. Asmara het byvoorbeeld die bynaam Piccola Roma (klein Rome) gehad. Daar is nog baie geboue met 'n Italiaanse inskripsie en styl.

In die oorlog van onafhanklikheid met Ethiopië in 1993 het daar hewige gevegte plaasgevind, veral rondom die lughawe. Min van hierdie oorlog kan in Asmara gesien word. Die stad is skaars beskadig. Nadat Eritrea in 1991 'n amptelik onafhanklike staat geword het, is die stad hernu. Hulle het oral in die stad gebou en beskadigde huise is opgeknap. Dit word nou beskou as een van die skoonste stede in Afrika.

Religie

Christendom en Islam is die twee grootste godsdienste in Eritrea. Vier groot landmerke van die stad is die katedraal Chiesa della Beata Vergine del Rosario en die Kidane Mehret-katedraal van die Katolieke geloof, die Enda Mariam-katedraal, van die Eritrees-Ortodokse Tewahedo-kerk, en die groot moskee van Asmara van die Islamitiese geloof. Die godsdienstige meerderheid in Asmara is die Eritrees-Ortodokse Tewahedo-kerk. Die bevolking in die Sentraal-streek (Eritrea) is 89 persent Christene (byna 84 persent Ortodokse, 4 persent Rooms-Katolieke en meer as 1 persent Protestante) en 5 persent Moslem.

Susterstede

Galery

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Asmara GeskiedenisAsmara ReligieAsmara SusterstedeAsmara GaleryAsmara VerwysingsAsmara Eksterne skakelsAsmaraArabiesEritreaGroot SkeurvalleiHoofstadItaliëModernismeTigrinyaUnescoWêrelderfenisgebied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Depressie (gemoedstoestand)Jode in Suid-AfrikaJodeProstaatkankerAfrikaanse Protestantse KerkHoutMiskruierOseaanbesoedelingLewerSowjetunieLionel MessiSias ReineckeSywurmRudi ClaaseSkildklierKlein vyf diereFluoorFinale OplossingApostelKweekhuiseffekBeesvleisAardedagAborsieBalletSikloonViëtnamoorlogJames AlexanderWater (molekuul)PikkewynWortelRobbeneilandSeksueel oordraagbare infeksieGalblaasLys van medisinale kruieDiskriminasieBaälHeuningbyMosesDermpoliepKoolhidraatNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaEl (lengtemaat)Wynand StrydomHartBobby AngelViëtnamReddingskakeNaaldekokerYouTubeGeslagsregister vanaf Adam tot JesusMusieksimboleTrappe van vergelykingPrimêre sektor van die ekonomieAfrikaanse taalleerChristendomDolfynVerantwoordelikheidKolonialismeGemeenskapsorganisasieDemokratiese Republiek die KongoTweede Nuwe JaarDierRekenaarAnale seksHidroëlektrisiteitMartin Luther King jr.MenseregtedagYstertydperkDirekte en Indirekte redeKragopwekkingKlavierJak de PriesterVarkgriepYsterWet op Bantoe-onderwysVloeistofApostoliese Geloofsbelydenis🡆 More