Asetoon: Chemiese verbinding

Asetoon (sistematiese naam propanoon) is 'n organiese verbinding met die formule (CH3)2CO.

Dit is 'n kleurlose, hoogs vlugtige, vlambare vloeistof, en is die eenvoudigste ketoon bekend.

Eienskappe

Algemeen

Naam Asetoon 
IUSTC-naam Propan-2-oon 
Sistematiese naam Propanoon 
Ander name Dimetielketoon

β-Ketopropaan
Propanoon 2-Propanoon
Dimetielformaldehied

Struktuurformule van Asetoon
Struktuurformule van Asetoon
Asetoon: Chemiese verbinding
Chemiese formule C3H6O
Molêre massa 58.042 g/mol
CAS-nommer 67-64-1  
Voorkoms Kleurlose vloeistof  
Reuk Stink, irriterent, bloeiselrig
Fasegedrag
Smeltpunt 178 K
Kookpunt 329 K
Digtheid 0.791 g/cm3 
Mengbaarheid water, benseen, metanol, eter, chloroform, etanol
Oplosbaarheid  
Viskositeit 0.36 (10 °C)
0.295 cP (25 °C) 
Henry se konstante 27,7(,9) [L/mol.atm] 4600 [K]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt -19 °C 
LD50 3 000 mg/kg (oraal, muis)
20 000 mg/kg (dermaal, konyn)
19 000 mg/m3 (inhalasie)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Asetoon: Chemiese verbinding Chemie

Asetoon is mengbaar met water en dien as 'n belangrike oplosmiddel in sy eie reg, tipies vir skoonmaakdoeleindes in die laboratorium. In 2010 is ongeveer 6.7 miljoen ton wêreldwyd geproduseer, hoofsaaklik vir gebruik as 'n oplosmiddel en die produksie van metielmetakrilaat en bisfenol A. Dit is 'n algemene boublok in die organiese chemie. Bekende alledaagse gebruike van asetoon is as naellakverwyderaar en verfverdunner.

Asetoon word deur die menslike liggaam geproduseer en uitgeskei deur middel van normale metaboliese prosesse. Dit is algemeen teenwoordig in die bloed en urine. Mense wat aan diabetes (suikersiekte) lei, vervaardig dit in groter hoeveelhede. Swanger vroue, borsvoedende moeders en kinders toon hoër vlakke van asetoon. 'n Ketogeniese dieet, wat asetoonvlakke verhoog in die liggaam, word gebruik om epileptiese aanvalle in babas en kinders te verminder.

Sien ook

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Ketoon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DuitsBreingewasDricus du PlessisAnilingusKookpuntEiffeltoringLuiperdFossielbrandstofBloukraanvoëlGoudkus (streek)PapegaaieEngelsVormJohannes MeintjesGoudAfrikaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsOlimpiese SpeleTeam Fortress 2ToutrekEnkelvoudige sinSkilpadLys van nedersettings in Suid-AfrikaTandbederfWet op Verbod van Gemengde HuwelikeVloeistofCheslin KolbeSportCarles PuigdemontOogTelefoonVliegtuigLewerSpysverteringstelselLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)ViëtnamoorlogChloorSeksuele opwekkingJan-Willem BreureAalwynAkroniemAkademiaNuwe TestamentNagmaalWaterDokterHemelBesemBrasiliëBloemfonteinDoelwitWoordeboek van die Afrikaanse TaalKolonoskopieDeelwoordBrittany Ashton HolmesErns GrundlingBiologieReënHerfsAardverwarmingTydSebraAlliterasieMiddelmisbruikStadKatoenWaterstofRugbyWiskundeHorlosieWaterpokkiesSpringbokkeSeksuele penetrasieWikimedia-stigtingElektroniese of digitale mediaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name🡆 More