Artūras Barysas

Artūras Barysas „Baras“ (* 10 Mei 1954; † 28 Januarie 2005) was 'n Litause kunstenaar.

Barysas - 'n verteenwoordiger van die Avantgarde-beweging - was as akteur, regisseur en musikus werksaam.

Artūras Barysas
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 10 Mei 1954
Sterfte 28 Januarie 2005
Nasionaliteit Litaus
Beroep(e) Akteur, regisseur en musikus

Hy was onder meer die sanger van Ir Visa Tai Kas Yra Gražu Yra Gražu (meestal afgekort as I.V.T.K.Y.G.Y.G., letterlik: "Alles wat mooi is, is mooi"), 'n musiekgroep wat in 1988 gestig is. Vanaf die 1970's het Barysas ook kort rolprente gedraai. Hy het die regie van altesaam meer as tien rolprente behartig.

Barysas het die skrywers Robertas Kundrotas en Algimantas Lyva tot die hoofkarakter Magas in hul roman Pasviręs pasaulis geïnspireer wat in 1995 verskyn het.

Eksterne skakels

Tags:

10 Mei1954200528 JanuarieLitaue

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aarde se atmosfeerSwawelDulcie van den BerghErosietipesVoegwoordMieliestronkOlimpiese Somerspele 2024KakiebosByFiksieBestaansboerderyJanie du PlessisTaalGNU/FDL-lisensieTsoenamiMarkenEngelsStilleweRooibokJudaïsmeAluminiumBynierMiskruierEnkelvoudige sinDokterCheslin KolbeIngenieursweseWikimedia-stigtingAfrikanersErektiele disfunksieLiefdeOutismeAfro-AmerikanersMauritiusEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaPornografiese subgenresMynbouArgitektuurMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaLionel MessiWaterbesoedelingMierleeuEskomAnette EngelbrechtGordelroosPrimêre sektor van die ekonomieWielewaalMielieKameelOopbroninhoudSelfstandige naamwoordNylrivierKoggelmanderLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaJohan BadenhorstWayde van NiekerkSkildklierPriemgetalWiskundige terminologieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaVersamelnaamSonsteekSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieBreinWhatsAppGalileo GalileiNiersteenKaapstadse waterkrisis 2015-2018DonderstormHennie MaasSinoniemVerantwoordelikheidSteve BikoPesachHorlosie🡆 More