Arsenal F.c.

Arsenal Football Club is 'n professionele Londense sokkerspan wat in die Engelse Premier League speel.

Hulle is een van die mees suksesvolle Engelse sokkerspanne en het al drie keer die Premier League gewen. Die klub dra rooi-en-wit truie en hul tuisveld is die Emirates Stadium in Noord-Londen. Hulle bynaam is "The Gunners". Afrigter : Mikel Arteta. Die klub is in 1886 in Woolwich, Suidoos-Londen, gestig en is vernoem na die Royal Arsenal wapenfabriek. In 1913 het die klub na die Highbury Stadium in Islington, Noord-Londen, geskuif, en in 2006 na die nuwe, groter, Emirates Stadium, ongeveer 'n half-kilometer vanaf Highbury.

Arsenal FC
Arsenal F.c.
Volle naam Arsenal Football Club
Stigting 16 Februarie 1886 as Dial Square
Tuisveld Emirates Stadium, Londen
Kapasiteit 60 338
Voorsitter Vlag van Engeland Sir John "Chips" Keswick
Afrigter Vlag van Spanje Mikel Arteta
Liga Premier League
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

Plaaslik

  • Kampioen van Engeland (13)
    1930–31, 1932–33, 1933–34, 1934–35, 1937–38, 1947–48, 1952–53, 1970–71, 1988–89, 1990–91, 1997–98, 2001–02, 2003–04
  • FA Cup (14)
    1930, 1936, 1950, 1971, 1979, 1993, 1998, 2002, 2003, 2005, 2014, 2015, 2017, 2020
  • League Cup (2)
    1987, 1993
  • Charity Shield / FA Community Shield (16)
    1930, 1931, 1933, 1934, 1938, 1948, 1953, 1991 (gedeel), 1998, 1999, 2002, 2004, 2014, 2015, 2017, 2020

Europees

  • European Cup Winners' Cup (1)
    1993–94
  • Inter-Cities Fairs Cup (1)
    1969–70

Bekende oud-spelers en afrigters

Spelers

Afrigters

  • Arsenal F.c.  Herbert Chapman
  • Arsenal F.c.  George Graham

Huidige Span

  • 1 Arsenal F.c.  Wojciech Szczęsny
  • 2 Arsenal F.c.  Matthieu Debuchy
  • 3
  • 4 Arsenal F.c.  Per Mertesacker (kaptein)
  • 5 Arsenal F.c.  Gabriel Paulista
  • 6 Arsenal F.c.  Laurent Koscielny
  • 7 Arsenal F.c.  Alexis Sanchez
  • 8 Arsenal F.c.  Aaron Ramsey
  • 9 Arsenal F.c.  Lucas Peréz
  • 10 Arsenal F.c.  Jack Wilshere
  • 11 Arsenal F.c.  Mesut Özil
  • 16 Arsenal F.c.  Rob Holding
  • 17 Arsenal F.c.  Alex Iwobi
  • 18 Arsenal F.c.  Nacho Monreal
  • 19 Arsenal F.c.  Santi Cazorla
  • 20 Arsenal F.c.  Shkodran Mustafi
  • 22 Arsenal F.c.  Yaya Sanogo
  • 24 Arsenal F.c.  Héctor Bellerín
  • 25 Arsenal F.c.  Carl Jenkinson
  • 28 Arsenal F.c.  Joel Campbell
  • 31 Arsenal F.c.  Ryo Miyaichi
  • 35 Arsenal F.c.  Gedion Zelalem

Verwysings

Eksterne skakels

http://www.arsenal.com

Tags:

Arsenal F.c. ErelysArsenal F.c. Bekende oud-spelers en afrigtersArsenal F.c. Huidige SpanArsenal F.c. VerwysingsArsenal F.c. Eksterne skakelsArsenal F.c.EngelandIslingtonLondenPremier League

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProstaatkankerKaapse florarykLidwoordNiemetaalEkonomieKuberkrakerTrigeminale neuralgieChristendomDialoog in fiksieNic de JagerStilleweKommunismeGewone breukeHulpwerkwoordWetenskaplike metodeVraag en aanbodWitrenosterSout (chemiese stof)Lys van Afrikaanse digtersVerlede tydBesoedelingAsemhalingKindersiektesSeksueel oordraagbare infeksieKoorsblaarAarverkalkingSpierDemokrasieHaelPapegaaieGeografie van Suid-AfrikaSeekoeiVerkleurmannetjieTuisbladPesachE-posPlae van EgiptePikkewynBysteekJeugdagDeelstate van die Verenigde State van AmerikaRooikatAtoomRassismeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMondSwart nasionalismeInligtingJan van RiebeeckJohannesburgGoudDuitse maselsVryheid van spraakSeksposisieLandbou in Suid-AfrikaBosluisBruto binnelandse produkEreksieLiesbreukSteenkool in Suid-AfrikaLongHeidelberg, GautengWoestynWiskundige terminologiePaasfeesPersentasieKlereFotosinteseBrongitisInflasieSlawernyRumatiekKolonisasie3D-rolprentReën🡆 More