Arnold Theiler

Sir Arnold Theiler (26 Maart 1867 - 24 Julie 1936) was 'n Suid-Afrikaanse bakterioloog en stigter van die Onderstepoort Veeartsenykundige Laboratorium en die vader van Max Theiler.

Hy is in Switserland gebore en kom in 1891 in Suid-Afrika aan as raadgewende veearts vir die Johannesburgse Sanitêre Raad. Hy was in 1893 veearts vir die Zuid-Afrikaanse Republiek en tydens die runderpesepidemie het hy saam met dr. Robert Koch gewerk. Die eerste Veeartsenykundige Laboratorium is eers op Daspoort opgerig en toe later by Onderstepoort. In 1902 word hy heraangestel as Veeartsenykundige Bakterioloog. Hy het navorsing gedoen op onder andere gallamsiekte. Hy is in 1910 aangestel as direkteur van Veeartsenykundige Navorsing en in 1920 as Direkteur van Veeartsenykundige Onderwys en ook as professor in Veeartsenykundige aan die Tranvaalse Universiteitskollege - later die Universiteit van Pretoria. In 1907 is hy tot ridder geslaan. Hy het baie oorsese eerbewyse ontvang.

Arnold Theiler
Arnold Theiler
Theiler in 1923

Gebore 26 Maart 1867
Frick, Switserland
Oorlede 24 Julie 1936
Londen, Verenigde Koninkryk
Vakgebied veearts
Alma mater Universiteit van Zürich
Toekennings Orde van Sint Michael en Sint George

Bron

Tags:

1867193624 Julie26 MaartMax TheilerOnderstepoortRobert KochRunderpesSuid-AfrikaSwitserlandUniversiteit van PretoriaZuid-Afrikaanse Republiek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SmaakTelkomVerstedelikingNarsistiese persoonlikheidsteuringLeeuEnkelvoudige sinJagluiperdBeleggingGedigPubiese hareVingerseksMoslemArabies-Israeliese konflikTienie HollowayJodeSendelingposisieWolfWillie JoubertHerpes simplexAborsie in Suid-AfrikaDomineeAanpassingskapasiteitMikro-ekonomieBreinHeupDemokratiese Republiek die KongoKaapstadse waterkrisis 2015-2018Veelvoudige sinWes-KaapKinderregteMusiekLongontstekingWet op BevolkingsregistrasieLettergreepBaälMenslike seksuele gedragRomanVoegwoordVaginaVlekvrye staalWithaaiTreinSwart nasionalismeBorskankerFacebookGreen PornoLys van Griekse mitologiese figureFiela se kind (rolprent)Geskiedenis van die BoererepubliekeVraag en aanbodHindoeïsmeGeskiedenis van Suid-AfrikaLimfvatstelselWoordeskatSydneyAsiëKommunikasieHamburgerSeksismeNasionale VrouedagLidwoordKunsmatige intelligensieGriepSoortnaamMaagSokkerGesonde dieetSelakantSuiwelprodukLewerKatMieliestronkKnie🡆 More