Argon-38

Argon-38 (chemiese notasie 3818Ar) is 'n stabiele isotoop van argon, 'n edelgas.

Eienskappe

Algemeen

Naam Argon-38 
Argon-38
 
Protone 18 
Neutrone 20  

Navigasie

3617Cl 3718Ar
3717Cl '3818Ar 3919K
4018Ar 4019K
Lys van isotope
Portaal Argon-38 Chemie
Portaal Argon-38 Fisika

Oerisotoop

Argon-36 en argon-38 is oerisotope wat in die nukleosintese binne sterre gevorm word, terwyl argon-40 hoofsaaklik 'n radiogene vervalproduk van 40K is. In die son se atmosfeer oorheers die oerisotope. Die isotoopverhouding is omtrent 84:15:1. Hier op aarde verteenwoordig die radiogene isotoop 99,6% van die atmosfeer se argon.

Verwysings

Tags:

Argon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NatuurbewaringSoutsuurHoofpynOrgasmeMynbedryf van Suid-AfrikaJan van RiebeeckDonderstormMisdaadromanTolla van der MerweReënWitrenosterEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKarakteriseringGordelroosVolstruisPlantAfkappingstekenHeks van HexrivierErns GrundlingOogproblemeGlasLys van Afrikaanse televisiereekseCheslin KolbeTussenwerpselMateriaal1200United Democratic FrontAdolf HitlerLenteLangste woordKimberleyTafelbergSwart nasionalismeTelevisieBiologieNiemetaalSharpeville-slagtingAgtervoegselSteenkoolGroot Muur van ChinaEnkelvoudige sinKuberkrakerVryheidsdagGoogleTylaGautengMaatskappyMagnetismeNoord-KaapMetafoorSpierKoolhidraatLys van chemiese elemente volgens atoomgetalOssewaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAfro-AmerikanersMagsverheffingLys van myne in Suid-AfrikaVolhoubare ontwikkelingPornhubWolkEiffeltoringGeskiedenis van Suid-AfrikaEkotoerismeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024E-posTydHemelBesemRobbeneilandSkaakTuisbladDiatomiese molekuulKunsmatige algemene intelligensieHeuning🡆 More