Rooipensreier

Die rooipensreier is 'n skaars somerstandvoël en besoeker.

Rooipensreier
Rooipensreier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ardeola
Spesie:
A. rufiventris
Binomiale naam
Ardeola rufiventris
(Sundevall, 1851)

Identifikasie

Die rooipensreier is 'n bonkige, donker reier. In nie-broeidrag het volwassenes 'n geel snawel (met grys bo-mandibel), geel gesigvel en pote. In die nesmaaktyd word die gesigvel, snawel en pote koraalpienk. Jonges se rugvere het vaalgeel rande.

58 cm

Habitat

Hulle is skugter alleenlopers wat afgesonderde waters met ruie oewerplantegroei verkíes. As hy opgejaag word, vlieg hy in 'n boom in of duik in ruie plantegroei weg.

Verspreiding

Endemies in Suider- en Sentraal-Afrika.

Ander name

  • Wetenskaplike naam: Ardeola rufiventris
  • Engels: "Rufous-bellied Heron"

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Rooipensreier IdentifikasieRooipensreier HabitatRooipensreier VerspreidingRooipensreier Ander nameRooipensreier Sien ookRooipensreier BronnelysRooipensreier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KatoenSelfieHarry PotterPampoentjiesOopbroninhoudE-posBorskankerManie LibbokKrieketKaartDikdermWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaNiersteenPapegaaieInflasieTermietSlangAbstraksie (rekenaarwetenskap)KuberkrakerLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaClanwilliam-sandvisDataverwerkingSeksismeRefentse MorakeSteve BikoGawes van die Heilige GeesDesmond TutuSiya KolisiSuikersiekteAdolf HitlerAsemhalingIntensiewe vormSwart menseMiddelmisbruikAnilingusEkotoerismePerdLewerGrondsoorteGesondheidVingerseksBokmakierieDepressie (gemoedstoestand)OrgasmeIngenieursweseIndustriële RevolusieNasionale VrouedagLandbou in Suid-AfrikaMieliestronkTradisionele Afrika-medisyneHorlosieIdioomAlkoholismeSuid-Afrikaanse GrensoorlogSwartrenosterDemokratiese Republiek die KongoEkonomie van Suid-AfrikaHulpwerkwoordLeestekenVoortrekkermonumentArmoedeAtoomTuisbladDriedimensioneelAnneli van RooyenDeelstate van die Verenigde State van AmerikaGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHemelvaartsdagNaaldekokerHolocaustRenosterMynbedryf van Suid-AfrikaVars waterKoos du PlessisMondSosiale media🡆 More