Swartkopreier

Die Swartkopreier (Ardea melanocephala) is 'n reier wat algemeen deur die Sub-Sahara en Madagaskar voorkom.

Die voël is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in grasveld, landerye en bossieveld. Dit leef ook in vleioewers maar jag selde in water. In Engels staan die voël bekend as die Black-headed heron.

Swartkopreier
Swartkopreier
Roepe by 'n broeikolonie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ardea
Spesie:
A. melanocephala
Binomiale naam
Ardea melanocephala
Swartkopreier
verspreiding

Identifikasie

Die reier is 86 tot 94 cm lank en weeg 1.2 tot 1.9 kg. Die voël is groot en grys. Dit is effens kleiner as die bloureier. Die slagvere en ligter onderdekvere is kontrasterend donker tydens vlug. Die kroon en agternek is swart terwyl die keel wit is. Die borskant is grys en die bene swart. Die jong voël het 'n leikleurige kroon en agternek terwyl die voornek dofgeel getint is. Die borskant is ligter.

Die reier broei koloniaal saam (tot 50 pare) en soms ook saam met ander reiers, witreiers, duikers en ibisse.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Tags:

Swartkopreier IdentifikasieSwartkopreier FotogalerySwartkopreier Sien ookSwartkopreier BronSwartkopreier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkoenlapperMynbedryf van Suid-AfrikaUnie van Suid-AfrikaKolorektale kankerVerkleinwoordDansVennootskapSonpaneelSelfmoordAarverkalkingBTWVulkaanMosambiekkanaalLongontstekingFrankrykKaapse florarykBynierMynbouPaddaMoslemWolfMierPlantluisSuid-Afrika-WetSmaakKaapstadse waterkrisis 2015-2018Industriële RevolusieInflasieKommunikasieKaapstadJohannes MeintjesLeestekenDigvormSan Andreas-breukRooikatAfrikanerweerstandsbewegingSikloonRooibokKoue OorlogMensWet op BevolkingsregistrasieFisiese oefeningLetterkundeHindoeïsmeSendelingposisieMaatskaplike verantwoordelikheidEngelsSoogdierKasterolieMaroela MediaVerbondsarkUnited Democratic FrontAngssteuringFacebookMane van GalileiMigrasie van diereBreinSwart menseKankerErosieVierkantswortelAssonansieSelfvertroueHomoniemLandbouDemokratiese AlliansieLeierDistrik SesLys van bekende Suid-AfrikanersEreksieAdolf HitlerUKhahlamba-DrakensbergparkLidwoordWikimedia-stigtingKlavierWater (molekuul)🡆 More