Grootwitreier

Die grootwitreier (Ardea alba) is, soos sy naam aandui, 'n groot wit voël wat aan die reierfamilie behoort.

Die grootwitreier is ook bekend as Egretta alba (Linnaeus, 1758).

Grootwitreier
Grootwitreier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ardea
Spesie:
A. alba
Binomiale naam
Ardea alba
Sinonieme

Casmerodius albus; Egretta alba

Identifikasie

Die grootwitreier is 'n redelike groot voël, kan tot 101 cm lank word, en weeg gewoonlik tussen 1 en 1,5 kg. Al die voël se vere is wit.

Habitat

Grootwitreiers maak nes in bome en broei in kolonies naby groot damme en mere met rietbeddings of ander moerasagtige gebiede. Hulle neste, wat met stokke gebou word, kan tot 100 cm in deursnit wees.

Verspreiding

Die voël word in die meeste tropiese en warm-klimaatgebiede aangetref. Dié wêreldwye verspreiding beteken dat die grootwitreier die wydsverspreidste van al die reierspesies is. Op die Noord-Amerikaanse kontinent word die voël so ver noord as Suid-Kanada aangetref, en dit kom ook voor in die suide en middeldele van Europa. Verder kom die Grootwitreier ook in Afrika en Asië voor.

Grootwitreiers is gedeeltelike trekvoëls: voëls in die Noordelike Halfrond migreer suid in die winter.

Ander name

  • Wetenskaplike name: Ardea alba, Egretta Alba en Casmerodius albus
  • Engelse naam: Great (white) Egret

Fotogalery

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Grootwitreier IdentifikasieGrootwitreier HabitatGrootwitreier VerspreidingGrootwitreier Ander nameGrootwitreier FotogaleryGrootwitreier Sien ookGrootwitreier BronnelysGrootwitreier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TaalMensNiemetaalAfrikaanse WikipediaFotosinteseWaterbesparing in Suid-AfrikaKommaLys van Griekse mitologiese figureKarooEmfiseemAfvalbestuurLegendeSuid-Afrikaanse randWoordsoortSleutel (musiek)TsongaReënspinnekopKwadraatKiewieteDeelstate van die Verenigde State van AmerikaMusiekMuisvoëlEngelsKwikDundermGroepsgebiedewetCovid-19-pandemieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsAngina pectorisWhatsAppAarverkalkingRolprentGautengBiodiversiteitOorlogPresident van Suid-AfrikaKunsDuitslandPieter DuvenageMagsverheffingDoopLys van ingelyfde NG gemeentesJaarBloedvergiftigingOopbroninhoudKaartDirekte en Indirekte redeDesmond TutuEkonomiese sektorGenadedoodBettie Cilliers-BarnardVerenigde State van AmerikaSkilpadBTWHipoteseGlenys LynneLiefdeTrappe van vergelykingJan BloukaasMaatskappyAlfabetApostoliese GeloofsbelydenisBelgiëPaarl GimnasiumDeelteken en umlautEngelandMaria MagdalenaNamibiëKaapse glasogieSeksposisieGrondsoorteVolhoubare ontwikkelingKoos du PlessisHeuningbyVerassing🡆 More