Arche De La Défense

Die Arche de la Défense of Grande Arche is 'n kantoorgebou wat geleë is in die sakegebied van La Défense, wes van Parys, op die grondgebied van die munisipaliteit (Commune) van Puteaux.

Dit is in 1989 ingehuldig as Grande Arche de la Fraternité tydens die tweehonderdjarige herdenking van die Revolusie. Dit was een van 'n aantal groot projekte wat François Mitterrand in sy eerste termyn as president van die Franse Republiek van stapel gestuur het.

Die gebou is ontwerp deur die Deense argitek Johan Otto von Spreckelsen.

Fotogalery

Verwysings

Eksterne skakels

2°14′9.159″O / 48.89257056°N 2.23587750°O / 48.89257056; 2.23587750

Tags:

François MitterrandLa DéfenseParysPuteaux

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kaliforniese KanaaleilandeCheslin KolbeVlekvrye staalMetafoorLys van slangeMosesHelga UysEl (lengtemaat)SaldanhabaaiCutt GlasHennie MaasByeboerderySwartbewussynsbewegingHamburgerTennisRenaissanceBlourokkeInsekAssonansieSlag van Cuito CuanavaleAppel (sanger)Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKewerDierAkademiaBergen-Belsen-konsentrasiekampAfrikaanse Protestantse KerkBestaansboerderyLeierSuid-Afrikaanse WeermagGreen PornoSendelingposisieWinnie Madikizela-MandelaTandbederfBrongitisTydDeon MeyerPoësieMarkenNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyIsraelJeugdagBorskankerGeografie van Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeLys van nedersettings in Suid-AfrikaGalblaasCorioliskragWielewaalTegnologieParkinson se siekteJodeShakaRekenaarGrondwet van Suid-AfrikaLiewe HeksiePlantKoekie (rekenaarwetenskap)HoofkarakterHoërskool OuteniquaRandall WicombSonja HerholdtVraag en aanbodBeesvleisKrieketMieliestronkJan-Willem BreureDolfynVaste stofDoopVerstedelikingKatoenKameelWayde van NiekerkSwaweldioksied🡆 More