Arcelormittal

ArcelorMittal SA is 'n multinasionale staal-vervaardigingskorporasie.

Die hoofkantoor is in Avenue de la Liberte, Luxemburg. Dit is in 2006 gestig na die oorname, en gevolglike samesmelting, van Arcelor deur Mittal Staal. ArcelorMittal is tans die wêreld se grootste staalprodusent, met 'n jaarlikse produksie van ongeveer 97 200 000 ton ru-staal (syfers soos in 2011).

ArcelorMittal
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 2006
Hoofkantoor Luxemburg-stadLuxemburg
SleutelpersoneLakshmi Mittal (voorsitter en hoofuitvoerende beampte)
Aditya Mittal (hooffinansiële beampte)
Gebied bedienwêreldwyd
IndustrieStaal
Produktefinale, semi-finale, lang en plat produkte, soos blaaie, warmgerolde spoele, koudgerolde spoele, bedekte staalprodukte, blik en swaar plaat, sowel as knuppels, blomme, rebars, draad, afdelings, relings, damwande en getrekte draad
Inkomste$79,44 miljard (2013)
Bedryfsinkomste$1,197 miljard (2013)
Netto inkomste$-2,545 miljard (2013)
Werknemers239 000 (2013)
Webwerfarcelormittal.com

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

20062011LuxemburgStaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PerdHondHartaanvalTandbederfToringSonkragDemokrasieMusieksimboleVulvaAkroniemKinderregteKernoorlogEmosieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSosialismeDonkieGewone tarentaalVolksrepubliek ChinaVolhoubaarheidVerkoueKontinentUilKewerVlinderMonopolyTafelsoutVoortrekkermonumentJavaScriptOogproblemeKomplementêre kleureBorskankerKasteel die Goeie HoopDepressie (gemoedstoestand)SeksposisieVarkgriepPlantSamestellingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Langste woordRosa ParksJodeFacebookGeskiedenis van kindermishandelingDriehoekKweekhuiseffekSuiwelprodukElandréVerkleinwoordMuishondHoofmeisieAllan BoesakVrugVier temperamenteEjakulasieHindoeïsmeBeaufortskaalArmoedeDemokratiese Republiek die KongoPornografiese subgenresSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Demi Lee MooreVermenigvuldigingSeksismeMiddeloorontstekingNaaldekokerKonsonantPornhubNapoleon BonaparteGroepsgebiedewetMuskeljaatkatHannes van WykMenslike-ontwikkelingsindeksVloeistofAardverwarmingSpaansGasa-Israel-konflik van Oktober 2023🡆 More