Arbil

Arbil (Koerdies: ھەولێر, Arabies: أربيل‎, Aramees: ܐܪܒܝܠ, Turks: Erbil) is 'n stad in die noorde van Irak.

Dit het in 2009 'n bevolking van 1 293 839 gehad en is die vierde grootste stad van die land ná die hoofstad, Bagdad, Basra en Mosoel. Arbil is die hoofstad van die Irakse Koerdistan en is geleë noordwes van Sulaymaniyah en oos van Mosoel, asook net oos van die grens met Sirië, suid van Turkye en wes van Iran.

Arbil

‏ھەولێر (Koerdies)
أربيل‎ (Arabies)
ܐܪܒܝܠ (Aramees)
Erbil (Turks)
Die vesting in die ou stad van Arbil.
Die vesting in die ou stad van Arbil.
Arbil is in Irak
Arbil
Arbil
Koördinate: 36°11′28″N 44°00′33″O / 36.19111°N 44.00917°O / 36.19111; 44.00917 44°00′33″O / 36.19111°N 44.00917°O / 36.19111; 44.00917
LandVlag van Irak Irak
StreekArbil Koerdistan
ProvinsieArbil
Stigting9000 v.C.
Regering
 • BurgemeesterNawzad Hadi
Bevolking
 • Totaal1 293 839

Galery

Tags:

ArabiesArameesBagdadBasraIrakIranKoerdiesKoerdistanMosoelSiriëSulaymaniyahTurksTurkye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DieremishandelingGasKangogrotteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KlereSteenkoolKoolhidraatPretoriaSitrusBruto binnelandse produkMandalaRobbeneilandVoornaamwoordEmo AdamsKaapstadse waterkrisis 2015-2018KolonisasieKeramiekSaartjie BaartmanVrystaatByPuberteitJan van RiebeeckVerenigde KoninkrykMynbedryf van Suid-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumKongo-krisisKultuurRekenaarGawes van die Heilige GeesGesondheidNoordwesJode in Suid-AfrikaVersamelnaamRubik se kubusGregoriaanse kalenderTaalfossielOlifantLeestekenSonnestelselPenisSlangHeks van HexrivierNederduitsch Hervormde KerkMetaalDansEiffeltoringSkooluniformKoolstofdioksiedSamestellende afleidingPaasfeesPinksterPlastiekAnneli van RooyenCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaTennisTelefoonUitwerking van klimaatsveranderingDistrik SesNasionale VrouedagOlimpiese SomerspeleOmtrek, oppervlakte en volumeAfleiding (taalkunde)Slag van Cuito Cuanavale23 AprilHondWiki CommonsDundermGreen PornoMaagsweerMenslike skeletWaterstofLien se lankstaanskoeneOseaanSosiale ordeLys van Griekse mitologiese figureHulpwerkwoord🡆 More