Arbeidsterapie

Arbeidsterapie is 'n gesondheidsberoep wat fokus op die kliënt en om hom/haar betrokke te maak in aktiwiteite van die alledaagse samelewing.

Arbeidsterapeute doen dit deur die aktiwiteit aan te pas tot by die kliënt se vermoë.

Arbeidsterapeute werk met kliënte wat die vermoë verloor het om aan basiese aktiwiteite deel te neem as gevolg van fisiese-, verstandelike-, emosionele- of kinders met ontwikkelingsprobleme.

In Suid-Afrika kan mens arbeidsterapie by die volgende instansies studeer:

  1. Universiteit van Kaapstad
  2. Universiteit van KwaZulu-Natal
  3. Universiteit van Limpopo
  4. Universiteit van Stellenbosch
  5. Universiteit van die Vrystaat
  6. Universiteit van die Wes-Kaap
  7. Universiteit van die Witwatersrand
  8. Universiteit van Pretoria

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Steenkool in Suid-AfrikaAnale seksKaliforniëKinderregteKlimaatveranderingPuberteitNatuurlike hulpbronHoëveldHamilton WesselsGeografie van Suid-AfrikaBaardskeerder-spinnekopMeervoudMusieksimboleAfrikanersAardbewingKolitisSuid-Afrikaanse WeermagKlimaatGeelhoutGreen PornoInternetPrince Alfred HamletVrouHolocaustJohan StemmetLys van kleureSeksuele penetrasieKrugerwildtuinMIVGautengHeupTydPoesLys van visseSuikersiekteSekondêre sektor van die ekonomieSeksueel oordraagbare infeksieKuberkrakerGeskiedenis van Suid-AfrikaAt BothaMensSkemerWolfAppel (sanger)KoraalrifLys van myne in Suid-AfrikaDoopKaartErfenisdag (Suid-Afrika)PlantKultuurEmfiseemRassismeWater (molekuul)DoziVeelvoudige sinAustraliëAlfabetBraaiSebraBosluisbytkoorsGawes van die Heilige GeesOrgasmeLiefdeChris HaniKitaarLys van Afrikaanse rolprenteSmall HandsVoëlSelfstandige naamwoordEkosisteemekologiePadtekens in Suid-AfrikaJohannesburgLys van Islamitiese feeste en herdenkingsEkonomiese sektorVryheid van spraak🡆 More