Aranos: Nedersetting in suidelike Namibië

Aranos is 'n nedersetting in suidelike Namibië, in die streek van Hardap, Namibië en word beskou as 'n grensstasie na die nabygeleë Kalahariwoestyn.

In 2011 het die dorp 3 683 inwoners getel met 'n toerisme-georiënteerde ekonomiese struktuur. Daar is ook 'n klein lughawe vir vlugreise in die Kalahari.

Aranos
Aranos: Nedersetting in suidelike Namibië
Aranos is in Namibia
Aranos
Aranos
Koördinate: 24°8′17″S 19°6′58″O / 24.13806°S 19.11611°O / -24.13806; 19.11611 19°6′58″O / 24.13806°S 19.11611°O / -24.13806; 19.11611
LandVlag van Namibië Namibië
StreekHardap
Bevolking
 • Totaal3 683
TydsoneUTC+2 (SAST)

Plaaslike politiek

Tot 2010 was Aranos bestuur deur 'n 5-setel dorpsraad. Sedert 2010 is dit na 'n dorp opgegradeer met 'n stadsraad van sewe setels.

Die amptelik uitslag van die 2010 plaaslike verkiesings:

Partei Stem Persentasie van die stemme
SWAPO 546 55,49 %
RDP 205 20,83 %
DTA 187 19,00 %
SWANU 017 01,73 %
COD 015 01,52 %
Ongeldig 014 01,42 %
Algemeen 984 100 %
Aranos: Nedersetting in suidelike Namibië 
Die NG kerk op Aranos.

Verwysings

Sien ook

Tags:

HardapKalahariwoestynNamibiëStreke van Namibië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SportBrongitisRoesLys van Afrikaanse televisiereekseOos-KaapPubliekAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMaatskappyPablo PicassoWinterDesimale breukeKatOlimpiese SpeleSkaakAborsie in Suid-AfrikaHandelsmerkBrandmondsindroomAngssteuringPlantStaalInflasieZoeloeVlekvrye staalTienerKernkragPseudowetenskapHoofletterFotoKriekOm-te-infinitiefkonstruksieJo BlackGrondbesoedelingAnale seksNadia ValvekensCalviniaBurgerregteMuskeljaatkatIoonGevolge van aardverwarming op oseaneNeurenberg-verhoreVrystaatNasiebouKonsentrasiekampNiersteenJohan BadenhorstMusiekLidwoordHeidelberg, GautengJoodse kalenderLys van Afrika-landeNoordwesAartappelMiddeloorontstekingAarde se atmosfeerWet op Bantoe-onderwysPeriodieke tabelPropagandaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWater (molekuul)Wayde van NiekerkAnilingusSirkelTussenwerpselGroot-VisrivierTurkyeEksponentOmtrek, oppervlakte en volumeMorfeemGeletterdheidBreinvliesontstekingHeupvervangingNasionalismeWortelKlimaatTaalSuid-Afrikaanse ReserwebankSeks🡆 More