Aranees

Aranees (Oksitaans: Aranés Aranees: Aranès) is 'n Pirenese variëteit van die Gascons dialek van die Oksitaanse taal wat in die Aranvallei, Val d'Aran, in noordwes Katalonië in Spanje gepraat word waar dit een van die drie amptelike tale benewens Katalaans en Spaanse is.

In Katalonië word dit saam met Spaans en Katalaans as amptelike taal erken, waardeur dit een van die amptelike tale van Spanje is.

Aranees
Aranès
Gepraat in: Vlag van Spanje Spanje 
Gebied: Suid-Europa
Totale sprekers: 5 000
Taalfamilie: Indo-Europees
 Romaans
  Wes-Romaans
   Galloiberies
    Galloromaans
     Oksitaans-Romaans
      Oksitaans
       Aranees 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Aranees Val d'Aran (Katalonië)
Gereguleer deur: Congrès Permanent de la Lenga Occitana
Taalkodes
ISO 639-1: oc
ISO 639-2: oci
ISO 639-3: oci 
Dialekte van Oksitaans

Vir lank is daar gevrees vir die voortbestaan van Aranees, maar sedert dit in 1984 op skool aangebied word beleef die taal 'n oplewing. 90% van die inwoners van die Val d'Aran verstaan Aranees terwyl 65% dit aktief gebruik. As gevolg van die mede-amptelike status is die Aranese variëteit tans een van die sterkste spelers in die Oksitaanse sfeer, al het die taal minder as 5000 sprekers. 'n Aranees-Engels/Engels-Aranees woordeboek is in 2006 gepubliseer en 'n Aranese Taalkunde gids (Gramatica aranesa) in Maart 2007.

Meeste Aranese is ook vlot in Katalaans, Spaans, en tot 'n mindere mate in Frans.

Verwysings

  • Le Gascon de poche, Jean-Marc Leclercq & Sèrgi Javaloyès, Assimil 2004, ISBN 2-7005-0345-7

Eksterne skakels


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova

Tags:

GaskonsKatalaansKataloniëOksitaansPireneëSpaansSpaanseSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EngelandHoenderBeaufortskaalLidwoordHortologieFrankrykAfvalbestuurDepressie (gemoedstoestand)BloedsomloopstelselLys van Afrikaanse rolprenteVratAdolf HitlerNeurenberg-verhoreThe CranberriesKonjunktivitisStilleweNederlandsLys van bekende Suid-AfrikanersDiepaartromboseMigrasie van voëlsDuitslandJaco JacobsDikdermNetbalSekondêre sektor van die ekonomieHerfsSonnestelselEienaamGenitale vratOnse VaderGeslagKaliumBorskankerGeografie van Suid-AfrikaKinderregteOntbossingSan Andreas-breukLionel MessiLetterlike en figuurlike taalgebruikWelwitschiaEnkelvoudige sinEk is 'n Afrikaan (toespraak)KnieHartversakingOmtrek, oppervlakte en volumeStokely CarmichaelPersoonlikheidVoorsetselRussiese inval in Oekraïne sedert 2022NierSeekatAnneli van RooyenGewone breukeAfrikaanse WikipediaChemiese verbindingSatellietPlae van EgipteSeevlakAbstraksie (rekenaarwetenskap)AntisemitismeGeestesteuringPseudowetenskapWikipediaAfrikaanse woordelys en spelreëlsVerbondsarkKoolhidraatYstertydperkDemi Lee MooreHector PietersonWieg van die MensdomKlimaatLeah van NiekerkNedersettingKimberleyMisdaadromanHeupvervanging🡆 More