Aragonees

Aragonees (aragonés, ) maak deel uit van die ondergroep van die Iberoromaanse tale binne die Romaanse taalfamilie.

Dit is die amptelike taal van die Spaanse outonome gemeenskap Aragon, net suid van die Pireneë en die grens tot Frankryk. Dié taal het sowat 10 000 moedertaalsprekers en 20 000 mense gebruik dit as 'n tweede taal. Die Unesco beskou Aragonees as 'n bedreigde taal omdat dit tans net in enkele valleie van die suidelike Pireneë gebesig word.

Aragonees
aragonés 
Uitspraak: [aɾaɣoˈnes]
Gepraat in: Vlag van Spanje Spanje 
Gebied: Aragonees Aragon
Totale sprekers: 30 000
Taalfamilie: Indo-Europees
 Italies
  Romaans
   Iberoromaans
    Aragonees 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Spanje Spanje
  • Aragonees Aragon
Gereguleer deur: Academia d'a Luenga Aragonesa
Taalkodes
ISO 639-1: an
ISO 639-2: arg
ISO 639-3: arg 
Verspreiding van Aragonees
Aragonees
Chronologiese kaart van die taalkundige evolusie in Suidwes-Europa tussen 1000 en 2000

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Aragonees 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Aragonees


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova

Tags:

Amptelike taalBedreigde taalFrankrykMoedertaalPireneëRomaanse taleSpanjeTaalTweede taalUnesco

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwaweldioksiedSosiale mediaAngssteuringOu Apostoliese KerkOlimpiese SomerspeleLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDwelmmiddelProteïenSkuinsstreepPlantluisRina HugoBelastingVulkaanMielieVoorsetselDubbelpuntEienaamNeurenberg-verhoreWaterbesoedelingNaaldekokerSirkelMediese diagnoseMierWaatlemoenAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidPresident van Suid-AfrikaOranjerivierDuitslandHokkieVerbondsarkViëtnamoorlogLimfvatstelselDroomEerste WêreldoorlogSonEkologieWerkersdagSeksposisieMIV/vigs in Suid-AfrikaOnderwerp (taalkunde)Anglo-BoereoorlogKlimaatEmosieVryheidsdagVierkantswortelDiskriminasieKasteel die Goeie HoopGautengDieregeluideKommunikasieSuid-Afrikaanse randAfrikaanse TaalmonumentSelfvertroueVoedselkettingAardverwarmingMigrasie van voëlsHeuningbyRepubliek die KongoPinksterMuishondCarike KeuzenkampNiemetaalAardeStaalFranse RewolusieKunsmatige algemene intelligensiePenisMane van GalileiGreen PornoGeldKaliumKlimaatveranderingGenitale vratSpringbokkeMenseregtedagEkonomiese kwessies in Suid-Afrika🡆 More