Aragats

Die bergpiek Aragats (Armeens: Արագած, wetenskaplike transliterasie Aragac) is op 4 090 meter die hoogste punt in die Republiek van Armenië.

Aragats
Aragats Aragats
Ligging Aragatsotn, Vlag van Armenië Armenië
Hoogte 4 090 meter bo seevlak
Reeks Klein Kaukasus
Koördinate 40°32′00″N 44°12′00″O / 40.53333°N 44.20000°O / 40.53333; 44.20000 44°12′00″O / 40.53333°N 44.20000°O / 40.53333; 44.20000
Bergtipe Stratovulkaan
Rotsouderdom Holoseen
Laaste uitbarsting Onbekend
Ligging van Aragats op 'n kaart (Armenië)
Aragats
Aragats

Die berg, 'n uitgedoofde vulkaan met vier pieke wat die buitekant van die vulkaankrater vorm, is noordwes van die hoofstad, Jerewan, in die provinsie Aragatsotn geleë.

Die Aragats is die gewildste reisbestemming vir bergklimmers in die gebied en trek in die somer ook ander toeriste. Die bekende Bjoerakan-sterrewag, een van die beduidendstes van sy soort in die vroeëre Sowjetunie, is net soos die Middeleeuse fort Amberd teen sy hellings geleë. Asjtarak, die provinsiale hoofstad, is suid van die Aragats geleë.

Galery

Eksterne skakels

Tags:

ArmeensArmeniëTransliterasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KameelperdNasionale PartyHeupDemokrasieBloedvergiftigingKongo-krisisWaterstofGodVlagterminologieKaliforniese KanaaleilandeLys van Griekse mitologiese figureNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyPriemgetalSeekoeiSwartbewussynsbewegingMartin Luther King jr.HartversakingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Seksuele opwekkingStereotipeRina HugoHeks van HexrivierHartTweede Nuwe JaarMusiekHerpes simplexLeierTandbederfEkonomie van Suid-AfrikaPersoonlikheidChemiese elementKoolstofdioksiedHoofstadUnited Democratic FrontEmfiseemVoortrekkermonumentYsterOnderwys in Suid-AfrikaHartaanvalDeelstate van die Verenigde State van AmerikaArmoedeLiefdeRonelda KamferLys van elemente volgens simboolKrugerwildtuinNadia ValvekensAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidNommertekenMagnetismeHamerkopSeksuele penetrasieVleilandSias ReineckeAfrikaanse Protestantse Kerk7de LaanLys van slangeDuitse maselsWaterbesparing in Suid-AfrikaTropiese sikloonVaste stofNG gemeente JansenvilleReddingskakeVrymesselarySkildklierLianie MayLys van veltoestandeSkaapMierleeuSeksWaar ruwe rotseHamilton WesselsSoogdierKarooTwaalf Stamme van Israel🡆 More