Arabiese Liga

Die Arabiese Liga (Arabies: جامعة الدول العربية, dschāmiʿat ad-duwal al-ʿarabiyya, Liga van die Arabiese Lande) is 'n internasionale organisasie van die Arabiese lande in Noord-Afrika en Suidwes-Asië.

Die Arabiese Liga is op 22 Maart 1945 deur Egipte, Irak, Jordanië, Libanon, Saoedi-Arabië en Sirië in Kaïro, Egipte, as gevolg van die Tweede Wêreldoorlog gestig en bestaan uit 22 lidlande. Die hoofkantoor is in Kaïro geleë.

Arabiese Liga
Vlag van die Arabiese Liga
Arabiese Liga
Embleem van die Arabiese Liga
Arabiese Liga
Lidlande van die Arabiese Liga
Arabiese Liga
██ Lidlande ██ Waarnemerlande

Lidlande

Waarnemerlande

Instansies

  • Raad van die Arabiese Liga
  • Arabiese Parlement

Sekretaris-generaal

Sekretarisse-generaal van die Arabiese Liga sedert 1953:

  • Nabil al-Arabi (Egipte) 1 Julie 2011 – hede
  • Amr Moussa (Egipte) 15 Mei 2001 – 1 Julie 2011
  • Esmat Abdel Meguid (Egipte) 15 Mei 1991 – 15 Mei 2001
  • Assad al-Assad (Libanon) September 1990 – 15 Mei 1991
  • Chedli Klibi (Tunisië) Maart 1979 – September 1990
  • Mahmoud Riad (Egipte) 1 Junie 1972 – Maart 1979
  • Abdel Khaliq Hassuna (Egipte) September 1952 – 1 Junie 1972
  • Abdel Rahman Azzam (Egipte) 22 Maart 1945 – September 1952

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Arabiese Liga LidlandeArabiese Liga WaarnemerlandeArabiese Liga InstansiesArabiese Liga Sekretaris-generaalArabiese Liga VerwysingsArabiese Liga Eksterne skakelsArabiese Liga194522 MaartArabiesEgipteIrakJordaniëKaïroLibanonNoord-AfrikaSaoedi-ArabiëSiriëSuidwes-AsiëTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TuisbladRomanCarles PuigdemontAborsie in Suid-AfrikaFinale OplossingDesimale breukeOnderhoudGregoriaanse kalenderZoeloesVersamelnaamRooikatVerkleurmannetjieDonderstormRumatoïede artritisWitrenosterUitwerking van klimaatsveranderingMierMadison IvyGamelanHibernasieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereTradisionele Afrika-medisyneBloedsomloopstelselChemiese reaksieSuid-EuropaPlae van EgipteProstaatklierSirkusHulpwerkwoordEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaCovid-19-pandemieSkoolGlasWet op Bantoe-onderwysWebwerfLetterlike en figuurlike taalgebruikDuitslandKlem-in-die-kaakLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMIVIslamitiese StaatRekenaarPaulus van TarsusApostoliese GeloofsbelydenisKorrupsieMaatskappyAnrich HerbstSpysverteringstelselGeskiedenis van Suid-AfrikaStadSamespanningBeaufortskaalVergelykings (taalkunde)KinkhoesKontinentMusiekHemelvaartDemokrasieToutrekAardbewingVerdampingDrakensbergeJeugdagVoorsetselC. Louis LeipoldtLys van Afrikaanse skrywersVloeistofOrale seksOorkruipersSaartjie BaartmanMIV/vigs in Suid-AfrikaMantisLandbou in Suid-AfrikaStereotipeBeroerte🡆 More