Ar-Ra'd

Ar-Ra‘d (Arabies: الرعد, Die Donderstorm) is die 13de soera, of hoofstuk, van die Koran.

Dit bevat 43 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina geopenbaar.

الرعد
  Soera 13 van die Koran  
Klassifikasie Medinees
In Arabies Ar-Ra‘d
Transliterasie Ar-Ra'd
In Afrikaans "Die Donderstorm"
Deel 13
Ajat 43

Die soera begin met die allegoriese letters (muqattaʿat) ALMR. Dit word uitgespreek Alief, Laam, Miem, Raa. Die doel van die soera is om die waarheid teenoor die valsheid te stel, asook om onder meer te vertel van die uniekheid van God, die Oordeelsdag en die straf. Vers 15 bevat in sommige Korans 'n prostrasiesimbool ۩:

    ۝ En alles wat in die hemele of op die aarde is, onderwerp hulle alleen aan Allah, hetsy gewillig of onwillig, en so ook hulle skaduwees,

soggens sowel as saans.

Verwysings

Skakels

  • Ar-Ra'd  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.
Vorige soera:
Yusuf (soera)
Die Koran Volgende soera:
Ibrahim (soera)
Soera Ar-Ra'd

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Samestellende afleidingKoggelmanderSuider-AfrikaBaltimoreEpilepsieVingerseksDroogteAfkappingstekenBybelvertalingLys van nedersettings in Suid-AfrikaLiefdeNederlandsSleurkragAnrich HerbstGoogle TranslateOnderwys (geskiedenis)Thabo MbekiMarkus JoosteHadjNederduitse Gereformeerde KerkVigsVoorsetselPtolemeusDundermNamibiëJacques LootsWikiSolidariteitKriekNoord-KaapApostoliese GeloofsbelydenisNasiebouTongaanse nasionale rugbyspanTegnologieMarsWoordeboek van die Afrikaanse TaalXhosaSwartbewussynsbewegingKunsLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsKinkhoesPeach van PletzenRooiwaterLimfvatstelselHeupvervangingAkroniemLiturgiese jaarLikkewaanKinderregteKanadese nasionale krieketspanJagluiperdIntensiewe vormDroomBorsbeenLeeuChristendomPolisieKasterolieOoiSpysverteringstelselVerkoueWikipediaEekhoringGetalSeksueel oordraagbare infeksieLys van slangeProstaatklierKwaZulu-NatalCristiano Ronaldo🡆 More