Bruinarend

Die bruinarend (Hieraaetus wahlbergi) is 'n arend en algemene somerstandvoël.

In Engels staan die voël bekend as die Wahlberg's Eagle, 'n vernoeming van die Sweedse natuurkundige Johan August Wahlberg. Die arend was voorheen geklassifiseer as Aquila wahlbergi.

Bruinarend
Bruinarend
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Hieraaetus
Spesie:
H. wahlbergi
Binomiale naam
Hieraaetus wahlbergi
Sundevall, 1851
Bruinarend
'n Bruinarend in sy natuurlike omgewing in Blouberg, Limpopo.
Foto: Leonie Kellermann

Identifikasie

Die voël is 55 tot 60 cm lank en weeg 900 tot 1500 g. Dit het 'n vlerkspan van 1,4 m.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van musiekinstrumenteMeeueLys van kinderspeletjiesNicole StraussSuid-Afrika-WetGemeenskapsorganisasieSelfmoordAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidIngrid JonkerSonOnderwysKinderregteReg tot ‘n gesonde omgewingTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)BosluisbytkoorsRuslandSprokieTelkomWêreldwye webLettergreepEkonomieKaliumEugenetikaAardkorsJakkalsJacques LootsNeurenberg-verhoreAtoomNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLiewe HeksieSeksposisieSatellietRenteSamestellingMieliestronkMierPresident van Suid-AfrikaHomofoonDistrik SesMeningsverskil oor aardverwarmingIngenieursweseOlimpiese SomerspeleStikstofHolocaustChristendomSeksuele opwekkingMiljardSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Industriële RevolusieMisdaadEkonomie van Suid-AfrikaSeekoeiBeesMobutu Sese SekoVulvaMaanVroueregteGautengWithaaiPersoonlikheidDroogteSteenkool in Suid-AfrikaDansRobbeneilandBreinvliesontstekingVakbondKameelperdAfrikaanse WikipediaWerkloosheidInsekMonoloogImmunologieLeeudoringstad-spoorwegrampFisiese oefeningAlkoholisme🡆 More