Koningswater

Koningswater is 'n chemiese reagens wat bestaan uit 3 dele gekonsentreerde soutsuur en een deel salpetersuur.

Koningswater
Maatbekers met koningswater.
Koningswater
Platinum los in koningswater op.

Die reageermiddel bevat nitrosielchloried NOCl:

        3 HCl (g) + HNO3 (s) → NOCl (aq) + Cl2 (aq) + 2 H2O (l)

NOCl is 'n baie sterk oksidant en die aanwesige chloorione 'n goeie komplekseringsmiddel. Díe kombinasie stel die reageermiddel in staat om metale soos goud op te los. Die nitrosielchloried oksideer Au tot Au3+ en die goudioon word in die komplekse tetrachloro-ouraatioon AuCl4- omgesit.

Daar is baie min metale wat nie met koningswater reageer nie. Voorbeelde is rutenium en iridium.

Tags:

ReagensSalpetersuurSoutsuur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FabelSteve BikoAborsieRomanGeskiedenis van Suid-AfrikaEkonomie van Suid-AfrikaVerkoueMartin Luther King jr.OopbroninhoudVierkantswortelSwart nasionalismeNatuurPubiese hareLiefdeSamestellingWiskundige terminologieFrankrykSimboolHefboomKrokodilDemi Lee MooreKlimaatveranderingKlimaatsverandering in AfrikaMonopolieSkaakHipoteseDistrik SesKlankAdolf HitlerCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMigrasie van diereWaterkringloopVerkragtingKolitisAfrikanerweerstandsbewegingGevolge van aardverwarming op oseaneOntbossingSwartbewussynsbewegingDieregeluideVennootskapMaanBesoedelingVeelvoudige sinVergelykings (taalkunde)VarkPrimêre sektor van die ekonomieVroueregtePizzaErfenisItaliëAnglisismeApokriewe boekeTropiese sikloonWeer (meteorologie)HeuningbyHondSelfmoordLongontstekingJode in Suid-AfrikaRooikatAsiëGrondbesoedelingKaapstadInsekMetafoorSosiale mediaGeboorteAtletiekVermenigvuldigingSwartkwasmuishondSomerKlereVaste stofAustraliëSpinnekopRasionale getal🡆 More