Horuswindswael

Die Horuswindswael (Apus horus) is 'n skaars standvoël en intra-Afrika broeiende somertrekvoël.

Die voël jag oor grasveld, bergstruikveld, boomveld en halfwoestyn. In Engels staan die voël as die Horus swift bekend.

Horuswindswael
Horuswindswael
Horuswindswael in Zambië.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. horus
Binomiale naam
Apus horus
(Heuglin, 1869)

Voorkoms

Die voël is 14 cm lank en 20 - 34 g groot. Die voël lyk soos 'n lywige weergawe van die kleinwindswael met 'n groot kruis en keel. Die mikstert is egter vlak. Die Loandawindswael is blykbaar 'n kleurmorf van die Horuswindswael.

Horuswindswael 
Verspreiding

Sien ook

Horuswindswael 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Apus horus

Bron

Verwysings

Tags:

Horuswindswael VoorkomsHoruswindswael Sien ookHoruswindswael BronHoruswindswael VerwysingsHoruswindswael

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AprilPinksterSwart nasionalismeKwaggaLys van veltoestandeEpilepsieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLys van konings van IsraelSlag van BloedrivierCounter-Strike (videospeletjie)OseaanKliniese depressieTaylor SwiftSikloonBlaarGlasNeurenberg-verhoreBysteek2024 Chinese Grand PrixProsaVeeartsDemi Lee MooreNic de JagerKonsentrasiekampSeksLys van Suid-Afrikaanse skrywersMisdaadJagluiperdRefentse MorakeVratAnette EngelbrechtSeksuele stimulasieCutt GlasEugenetikaNasionale VrouemonumentGriepLys van Afrikaanse rolprenteAdolessensieGianna MichaelsHokkieMielieBeesvleisChloorWet op NaturellengrondKlein-KarooOnomatopeeKoperNasionale VrouedagBosluisbytkoorsJames AlexanderKaapstadse waterkrisis 2015-2018Nasionale PartyVolstruisInligtingstegnologieAbstraksie (rekenaarwetenskap)Wilna SnymanAlliterasieDeon MeyerMensHartversakingRandall WicombNkosi Sikelel' iAfrikaGriekse mitologieVoëlgriepNylrivierStereotipeRivierLeah van NiekerkKunsmatige intelligensieMoedersdagLongPapegaaieZack du PlessisVolhoubare ontwikkelingGalileo Galilei🡆 More