Muiskleurwindswael

Die muiskleurwindswael (Apus bradfieldi) is 'n gelokaliseerde, algemene, amper-endemiese standvoël en nomade.

In Engels staan die voël as die Bradfield's swift bekend.

Muiskleurwindswael
Muiskleurwindswael
Muiskleurwindswael in die Noord-Kaap, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. bradfieldi
Binomiale naam
Apus bradfieldi
(Roberts, 1926)

Voorkoms

Die voël is 17 cm lank en 33 – 50 g groot. Die voël is grys- of warm bruin met 'n geskubde borskant. Dit is gewoonlik ligter van kleur as die Europese windswael of die swartwindswael. Die hoof- en byslagvere is eenvormig terwyl die slagvere donkerder as die lyf is.

Verspreiding

Daar is twee subspesies:

Die muiskleurwindswael is in beide hierdie streke 'n standvoël.

Status

Die muiskleurwindswael het 'n wye verspreidingsgebied en is daarom nie kwetsbaar (vir uitsterwing) nie. Die grootte van die bevolking is nie gekwantifiseer nie, maar daar is geen rede om te glo dat die spesie se getalle kwyn nie. Vir die rede word dit deur die IUBN-rooilys as 'n veilige spesie geklassifiseer.

Sien ook

Muiskleurwindswael 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Apus bradfieldi

Bron

Verwysings

Tags:

Muiskleurwindswael VoorkomsMuiskleurwindswael VerspreidingMuiskleurwindswael StatusMuiskleurwindswael Sien ookMuiskleurwindswael BronMuiskleurwindswael VerwysingsMuiskleurwindswael

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeeldspraakAfrikanersTranspirasieLys van oseane, seë en mereBrongitisSkoolLys van slangeGrondsoorteMisdaadVulkaanEngelsSwawelAnale kankerMartin Luther King jr.Johan BadenhorstRuslandStereotipeEkonomie van Suid-AfrikaKliniese depressieAgtervoegselEl (lengtemaat)At BothaWebblaaierGNU/FDL-lisensieSirkelBorskankerLabia (geslagsdele)Tweede VryheidsoorlogAppel (sanger)AardedagLewerLetterlike en figuurlike taalgebruikNederduitse Gereformeerde KerkRenosterDokterRekenaarWinterFiksieKrapMetafoorNamibiëTwaalf Stamme van IsraelGrootste rampe in Suid-AfrikaKunsmatige intelligensieDemokrasieGlobaliseringMateriaalVerenigde State van AmerikaWerkwoordWayback MachineVermontSlawernyVoegwoordNylrivier (Suid-Afrika)YstertydperkStaatstoelaeJames AlexanderNkosi Sikelel' iAfrikaLys van bekende Suid-AfrikanersDuitse maselsNag van die lang messeKatoenAprilBrandmondsindroomNeologismeSwangerskapAmandelAndré JacobsGrondwet van Suid-AfrikaStaalKankerWatersuiweringArabiesTelwoordAnglo-Boereoorlog🡆 More