Swartwindswael

Die swartwindswael (Apus barbatus) is 'n algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël.

Die voël is 18 cm lank en 35 - 50 g groot. Die voël broei in klein kolonies en soms saam met die witpenswindswaels. In Engels staan die voël bekend as die African black swift.

Swartwindswael
Swartwindswael
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. barbatus
Binomiale naam
Apus barbatus
(Sclater, 1866)
Swartwindswael
verspreiding

     A. barbatus & A. (b.) balstoni permanent aanwesig      A. barbatus 'n somerbesoeker      A. barbatus 'n migrant

 X A. barbatus as swerwer aangeteken

Voorkoms

Die voël is groot en robuust en swartbruin van kleur. Dit het ook 'n kleiner ligter keelvlek terwyl die pens dikwels as geskub voorkom. Die rug is donkerder as die byslagvere. Die swartwindswael is effens groter en lywiger as die Europese windswael.

Swartwindswael 
In vlug by 'n krans te Hlokozi, KwaZulu-Natal.

Sien ook

Swartwindswael 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Apus barbatus

Bron

Verwysings

Tags:

Swartwindswael VoorkomsSwartwindswael Sien ookSwartwindswael BronSwartwindswael VerwysingsSwartwindswael

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ReënspinnekopPad na jou hartSikloonEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaIronieVlinderDuitsOnderhoudKontinentWetenskaplike metodeMasturbasieSkooluniformHernubare energieSharpeville-slagtingBrendan PeyperProvinsies van Suid-AfrikaMikro-ekonomieSpinnekopPlaattektoniekAnale seksRenosterBoomGroot Muur van ChinaSkuinsstreepVaginale kankerMiddelmisbruikOraniaMaagWaterstofWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaOseaanPaddaLidwoordWaterpokkiesPornografieOutismeBTWWes-KaapSarel Jacob PretoriusOlifantSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024HolocaustJohannes MeintjesSeksuele opwekkingToutrekDarwinismeSoortnaamGrondbewerkingAfkappingstekenGroot TrekLuiperdVlekvrye staalEnkelvoudige sinKlimaatveranderingSteenkoolSonnestelselGrondsoorteSwart nasionalismeMolekuulVloeistofLetterkundeViëtnamoorlogKletsrymSlawernyAntoniemTradisionele Afrika-medisyneAlliterasieEmosieToekoms van die AardeVerkoueWikiquoteWolfAbstraksie (rekenaarwetenskap)MagnetismeDemokratiese Republiek die KongoLimpopo (rivier)Koring🡆 More